Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek 106

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 16, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oude Hoek 106 bied gehalteverblyf in Stellenbosch aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met n stort, bad, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en ’n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis WiFi.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Oude Hoek 106
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Andringastraat 16, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Hoek 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 16, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e317b66406a491aa7a9df3073b96e9446d3312432e89592901801ea65b527ba0d846cbcdcf3307f068b041e656bb6807ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 16 Andringa Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937819 18.861301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang