Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Hoek is 'n lieflike woonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Stellenbosch se historiese middedorp. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat verblyf soek binne maklike bereik van fynproewersrestaurante, wynkroeë, koffiewinkels en Eikestad Mall se geriefswinkels.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en tweevoudeure wat na 'n balkon met buitesitplek oopmaak.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek in die kelder geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lizette C
Saam met lewensmaat
5.0
Stellenbos is 'n happy place! Ons het baie lekker gebly, meer sentraal kan jy nie kry nie.
Apr 2024
Thea K
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en baie sentraal. Sien sterre.
Mrt 2024
Emma L
Besigheidsreis
5.0
Convenient and pleasant. The location was absolutely ideal for someone without a car - could walk to everything!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Estie P
5.0
Perfek! Ek het baie lekker gebly. Dit was super sentraal, gasvrou se sisteem werk puik en die woonstel is baie goed ingerig.
Des 2023
Jacques L
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker sentraal van meeste restaurante en winkels, loopafstand van alles. Baie lekker sentraal van meeste restaurante en winkels, loopafstand van...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9463be2431b1a0a121f0f45592d857523f28cb3a34b3fb499ecd87525bc2fa2038f589c4bd20ae136e8ef26365190a1dff8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937837813411 18.861274324606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang