Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek 210

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Hoek 210 is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel wat op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelgebou aan die oostekant van Sentraal Stellenbosch geleë is. Dit is gerieflik geleë binne loopafstand van verskeie restaurante en kunsgalerye in Kerkstraat.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie. Die leefarea met lugversorging is ingerig met 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste en 'n platskerm-TV. Die leefarea het ook 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 1 aangewese kelderparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Hoek 210 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0237e42a77a376ea303fc0feda670c2fd506d042b1a3a8922da84e16de13297a94f92fc3429ce9b6298bdc1716f4f0bc8dec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang