Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Pastorie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oude Pastorie in Nxuba (Cradock) dateer uit 1904 uit en bied ouwêreldse sjarme en privaat en suite-woonstel in 'n rustige omgewing.

Gaste sal die prentjiemooi tuin vol sitplekkies. 'n braai en vermaakarea geniet en daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste bied en met kuns, antieke meubels, bronsbeddens, houtvloere, hoë plafonne en Persiese matte spog.

Maaltye is opsioneel. Ontbyt word op versoek by die True Living Farm Restaurant bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Rustige omgewing en gemaklike beddens. Netjiese skoon plek. Sal weer daar oorbly. Vriendelike personeel.
Jun 2024
Herman K
Saam met lewensmaat
4.8
Die groot ou skilpad en die eende maak dit so huislik. Heerlike verblyf. Dankie! Dit is ons derde besoek aan De Oude Pastorie. Ek is mal oor die inter...
Sien meer
Jan 2024
Jean H
4.6
Heerlik. Pragtige kamer, pragtige dorp.
Feb 2023
Freddie P
Saam met lewensmaat
4.4
Maklik om te kry naby dorp sentraal. Ons het lekker gebly by Oude Pastorie en in die dorp gaan eet.
Feb 2024
Ashwell A
Saam met lewensmaat
4.0
Dit was baie aangenaam. Sien sterre.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oude Pastorie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6533fe0031c6345ed9905a12a311c4b8e4c19cbda89bb872ccdf46950e12235a9c0b1519ab260d4f7598eeff774ce8dc84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang