Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Tol Farm Harmonika

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Oude Tol Farm Harmonika is op 'n werkende bees- en skaapplaas op die Nuwekloofpas in die rigting van Tulbagh geleë. Die plaas strek vanaf die bopunt van die bergrant af oor die Kleinbergrivier, die ou historiese tolpad, en die spoorlyn, waarlangs die Shosholoza Meyl loop.

Harmonika het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl albei en suite-badkamers met 'n stort toegerus is.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n stoep en 'n buitebraai. Vuurmaakhout word voorsien. Die huis is teen die berg en word omring deur fynbos. Daar is 'n gemeenskaplike swembad beskikbaar vir gaste.

Tulbagh is net 120 km vanaf Kaapstad geleë. Tulbagh beskik oor een van die mees asemrowende valleie in Suid-Afrika; die vervaardiging van topgehalte wyne, olywe en vrugte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R46, Oude Tol-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Tol Farm Harmonika het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec8ac9adffb560d61923b188f763e8e683a5a13aca4b1b9b74aec2d24971e2e84d6d9fa2d1a24d37adee5df2d996c4c7fd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3146749 19.0909132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang