Oude Wellington Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rolf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Marilette V - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Liewe Marilette,
ons is bly julle het julle verblyf by Oude Wellington geniet.
Hoop om julle weer te kan verwelkom.
Beste wense
Margret en die span by Oude Wellington
Erika K - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker ontbyt.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dankie Erika vir jou 'vriendelike lyne' (sê 'n mens so ook in Afrikaans?) oor julle verblyf. Ons het dit geniet om julle te huisves, kom graag weer. Baie groete, Margret en die span by Oude Wellington
Retha V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Oude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie Retha vir jou baie positive beskrywing van Oude Wellington.
Ons is so bly julle het n lekker verblyf gehad hier. Ons probeer altyd om van ons beste te gee.
Sien uit om julle dalk weer hier te kan welkom heet.
Groete
Margret en die span by Oude Wellington
Lara H - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dear Lara, thank you for the wonderful review. We are very glad that you and your family enjoyed the stay with us. We hope to see you again soon. Kind Regards, Team Oude Wellington
Danny N - Sep 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker. 'n Tuis gevoel.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie Danny vir die volledige beskrywing.
Ons is bly julle het n aangename tyd by ons gehad. Ja ons Restaurant is oneglukkig kortstondig gesluit, ons soek nuwe chef.....Ons sal verbeter en in toekoms die distillery kan wys. Wyn word nog net somige jare van ons enkele nog bestande blok Chardonnay gemaak. Die maak van wyn op so n klein plaas was net nie meer ekonomies vatbaar nie. Ons pot-stil Dr Schumacher brandewyn is daarom nog verder beskikbaar en saam met ons Gappa ook om te proe,.
Gedurende load shedding werk alle ligte maar nie die kragproppe nie. 3 van die kamers aan die hoofgebou is aan die generator gekoppel. Die self-sorg eenhede het emergency ligte en vir kos maak is gas beskikbaar. (Net die kothuisie het nie gas nie).
Ons hoop om julle weer te mag verwelkom.
Groete
Margret G
Front of House
Oude Wellington Estate and Guesthouse
Jacobus Leon M - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, beperkte fasiliteite.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Thank you for the time to write a comment.
Although our self-catering units are fully equipped there is always space for improvement. Please help to improve by pointing out what cooking equipment would enhance your stay.
We now have besides the torch and candles extra good emergency lighting in the self-catering units during load-shedding.
We hope to see you again.
Kind regards Margret and the team at Oude Wellington
Erla V - Okt 2023
Algehele gradering
Die "ou" wêreld se sjarme is bekoorlik.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dankie Erla dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf.
Ons is bly julle het teen minste n deel van die ou wêreld se sjarme geniet. Dis altyd moeilik om niks van die te verloor wanneer opgraderings noodsaaklik word nie. Hierdie tyd van die jaar, waar uiteindelik die reen seisoen opgehou het, probeer ons om aandag te skenk aan verf van geboue en ekstra versorg van die groot tuin. Soms kom daar te veel werk bymekaaar, maar ons sal probeer om nog meer daarop te let dat alles netjies bly. Tydelik is die eienaar nie op die plaas en dan bly daar dalk iets agter wat tog nog meer aandag sou vereis het.
Dankie weereens dat julle by ons gebly het.
Groete
Margret G
Front of House
Oude Wellington Estate and Guesthouse
Lorianne D - Jul 2023
Algehele gradering
Het beter verwag.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dear Lorianne. Please note that the cottage was cleaned and checked. The cleaning staff has been commended by the grading council for being very thorough and consistent. When the guest is shown the cottage, the cleanliness is checked again. If you are in the area again, please return for a more enjoyable experience with a 1 night free stay. Kind regards, Rolf.
Lische J - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflik en so gasvry. Mooiste atmosfeer.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Liewe Lische,
Dankie vir julle vriendelike brief. Dit was aangenaam om jullle hier te hê. Ons is bly die vroeër inklok het uitgewerk, want dit is nie altyd moontlik nie.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete van die Oude Wellington Span.
Ashley T - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning location and the hosts are so friendly!
Oude Wellington Estate se terugvoer
Thank you Ashley, for your very nice review. We do hope you stay longer next time to be able to enjoy all the Estate has to offer. We are all very glad that you did enjoy our friendly service.
Hope to be able to welcome you again in the not so distant future.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Dané E - Jun 2022
Algehele gradering
Exceptional.
Marietjie O - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf en heerlike etes.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dear guests,
Thank you for your kind review. It was a pleasure to have had you. I will convey all your compliments to the chef and my wife.
With kind regards, Rolf.
Obo I - Okt 2022
Algehele gradering
It was very good.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dear Obo
Thank you for your kind review, and your suggestion. We will definitely try our best to help find convenient transport.
Kind Regards
Team Oude Wellington.
Elaine B - Jan 2022
Algehele gradering
Die plaas is mooi, lekker in die buitelig en mooi om die berge te kon sien.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dankie baie vir die mooi worde. Ons is so bly jy het van die rustigheid en die plaaslewe se geluide gehou.
Ons sien uit om jou weer te kan verwelkom hier by Oude Wellington.
Van die beste toegewens. Margret en die span.
Inge M - Mei 2022
Algehele gradering
Die ligging was goed vir ons behoeftes.
Lees meerAdri T - Sep 2022
Algehele gradering
Nie beïndruk nie.
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
Dear guests,
Thank you for your review and the compliments on cleanliness and comfort.
You are right that we are not a 5-star guesthouse but 4 star graded by the South African Hospitality grading last inspected in May 2022 and as advertised.
Our champagne breakfast obviously does not include the warm display bottle of our MCC, besides Champagne would be a French product. If in doubt you could have just asked if you could order a bottle of MCC or wine for breakfast. Our wines in the rooms fridges have prices written on them.
But we are learning from our mistakes and will place a dummy bottle on display so no confusion is created.
Our breakfast includes eggs, bacon, mushrooms to order, 3 yogurts, 3 confiture, 5 choices of bread, 2 choices of muesli, cornflakes, at least 3 kinds of cheese, and cold cut meats. Bottomless coffee and tea, milk, and choices of juice, as well as fruit in season. Then of course the South African favorites Marmite, Nutella, and peanut butter.
Please do let us know if anything is missing and how we can improve on the breakfast. All breakfast items can be ordered of extra.
With kind regards,
Rolf
Dewet P - Des 2022
Algehele gradering
Ongelukkige einde aan 'n vakansie wat 'n hoogtepunt moes wees.
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
Goeie dag, Dewet. Ons is jammer dat julle die verblyf teleurstellend gevind het. Die Restaurant is ongelukkig 'n aparte besigheid, al is dit op ons Webtuiste geadverteer, ons het dus nie altyd inslae of hulle beskikbaar sal wees al dan nie.
Die eenheid waarin julle geslaap het is die duurste, omdat daar ses beddens in twee vertekke is. Daar is wel 'n waaier in die eenheid. Die swembad kon ons ongelukkig nie oopmaak op die tyd wat julle dit versoek het nie as gevolg van beurtkrag, omdat dit met n elektroniese bedekking werk, maar ons het ondertussen gereel dat 'n mens dit wel kan doen ten spyte van beurtkrag. Wat die stowwerigheid aanbetref ons het twee skoonmaak dames wat normaalweg wonderlike werk doen, maar mens kan nie altyd voorsiening maak vir wind, en reen nie. Vriendelike Groete, Span Oude Wellington
Aiden B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die slegste.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Geniet dan teen minste die dag.
Van die Beste van die span by Oude Wellington
Lk M - Jul 2022
Algehele gradering
Disappointing - did not live up to the blurb on the website.
Lees meerAshleigh D - Des 2022
Algehele gradering
Nie wat op foto's verskyn nie.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dear Ashleigh,
We are sorry that you did not enjoy the experience here at Oude Wellington.
We do have a full continental breakfast with bacon, eggs, mushrooms and tomatoes.
Regarding cleanness, we have two very thorough cleaning ladies who clean the rooms on a daily basis. We do realize that the location is not ideal for everybody, but some people enjoy the old wine farm experience.
Kind Regards,
Rolf (Owner)
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet by Oude Wellington Estate!
Oude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie, Pieter vir julle tyd om so 'n wonderlike resensie te skryf. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons kan julle dalk en ander keer ook weer verwelkom.
Tot weer siens.
Beste groete,
Margret en die span by Oude Wellington
Anton V - Apr 2021
Algehele gradering
Suksesvolle wegbreek.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Ons is bly dat julle 'n lekker wegbreek kon he by ons op Oude Wellington. Dankie dat julle die tyd geneem het om oor julle ervaaring te skryf. Ons sien daarna uit om dalk by 'n volgende kuier deur julle 'n nog beter diens te kan lewer.
Beste groete, Margret en die span by Oude Wellington.
Antonio F - Feb 2021
Algehele gradering
Pleasant and relaxed.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Thank you, Antonio, for your review, we are so happy you enjoyed a relaxing time at Oude Wellington. We loved to have you with us and hope you will come again to enjoy what we have to offer once more.
Kind regards,
Margret and the team at Oude Wellington
Yolindi V - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful place stunning view and great service.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Thank you so very much for your great review.
We hope to be able to welcome you again in the not too distant future.
Stephanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed verwelkom. Baie netjiese en gerieflike kamers. Ontbyt kan beter.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Dankie Stephanie vir jou review.
Ons is bly julle het lekker gebly en geslaap. Ons is jammer julle voel die ontbyt was nie wat julle verwag het nie. Daar was baie gaste die oggend en dus het dalk die ontbyt nie so goed uitgekom soos gewoon nie. Asseblief se altyd dadelik as iets nie soos verwag of aangevra gebeur nie. Dan kan daar nog iets verander word.
Hoop ons kan julle in die toekoms beter bedien.
Riana M - Mrt 2020
Algehele gradering
Die personeel het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met die in trek in die kothuis. Alles is baie mooi verduidelik.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie vir julle beskrywing van ons Oude Wellington.
Daar word altyd groot moeite gedoen om opteknap en voor te bly met all die ou geboue se instandhouding en ons is bly dit word waardeer.
Ons probeer om juis die rustigheid te kan aanbid en ons gaste te laat onspan wanneer hulle hier kom kuier.
Ons hoop en vertrou om julle weer te mag verwelkom.
Beste Groete en bly gesond!!.
Margret en die span by Oude Wellington
John K - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing, naby hoofroetes, huis is besonders toegerus vriendelike huismense.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Beste John, ons is so gelukkig oor julle beskrywing.
Ons probeer hard om die geboue en kamers so outentiek moontlik te hou en tog alles wat vandag nodig is beskikbaar te maak. Ons is ook bly julle het ons omvattende ontbyt geniet. Ons sal vir die "bobaas kok" julle dankie aanstuur.
Dalk sien ons mekaar in die naby toekoms weer hier by Oude Wellington.
Van die beste
Margret en die span.
Lokkie V - Okt 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike naweek op 'n pragtige plaas!
Oude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou prysende worde, ons is so bly julle het dit hier op ons historiese plaas opstal geniet.
Dis elke keer opnuut lekker wanneer ons gaste hou van ons poging om die plaas so outentiek as moontlik te hou, maar met alle geriewe wat vandag verlang word. Ons sal ook julle lof aan die Restaurant aanstuur.
Kom gerus weer en geniet nog 'n wegkom tyd.
Beste Groete Margret en die span by Oude Wellington
Carolise M - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning!
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
Baie dankie vir julle woorde, ons is bly julle het die outydse en historiese styl geniet.
Ongelukkig is daar altyd iets om te helstel of te verbeter op so 'n ouer plaas, ons is regtig jammer dat julle juis die kamer langsaan gekry het. Dat daar nie warm water was is beslis nie reg nie, ons sal dadelik daarna kyk. Dit kan dalk wees weens die verandering in die badkamer langsaan, dat dit geyser na werk nie weer aangeskakel is nie.
Ons hoop dat ons vir julle binnekort weer hier mag verwelkom.
Groete van die span by Oude Wellington.
Willem L - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik verblyf; egter iets te koud vir die tyd van die jaar.
Oude Wellington Estate se terugvoer
Liewe Willem en vriende, dankie vir julle vriendelike woorde, ons is bly dit was aangenaam vir julle.
Hierdie kamer no7 is die laaste kamer wat nou nog sonder stort is. Hy gaan nou ook 'n stort kry, ons het nounet daarmee begin. Ook die geyser probleem is opgelos, die termostaat was gebreek en moes vervang word, jammer dat dit te laat is vir julle om te geniet.
Ons sal aan die Restaurant jul lof aanstuur.
Ons hoop om julle tog eendag weer te kan welkom het.
Beste groete
Margret en die span by Oude Wellington
Chantelle W - Nov 2019
Algehele gradering
Comfy and clean rooms - enjoyable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike en skoon kamers - lekker verblyf.
Die kamers is skoon en netjies met wit linne en handdoeke. Die beste is die ruim badkamer met 'n bad en stort. Sou graag meer selfsorgfasiliteite soos eetgerei, handdoeke en ys gehad het, maar in die algemeen was die verblyf baie aangenaam. Die enigste voorstel is om die manier waarop die restaurant funksioneer te heroorweeg, veral die spyskaart, kwaliteit van voedsel en diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration or what needs further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
Thank you for your review and pointing out the things you found enjoyable as well as the shortcomings.
Only some of our rooms are self-catering and they should definitely have had all the amenities you mentioned. We believe they had, some might have been a little hidden away. Please always let us know immediately and we will gladly help.
The Restaurant is under separate management and unfortunately not always as ready or available as we would have liked for our guests.
We hope to see you again and you will enjoy your stay even more.
Kind regards,
Margret and the team at Oude Wellington.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Mari G - Jan 2018
Algehele gradering
Onversorg, en in 'n baie swak kondisie. Geen gasvryheid. Kamers swak, aircon in kamer 1 nie gewerk.
Helga H - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige plaasopset in 'n prentjiemooi omgewing.
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that. Dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Joseph Francois O - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Benita P - Feb 2017
Algehele gradering
Gasvryheid!

Hermine A - Feb 2017
Algehele gradering
Beautiful old country estate.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Michael W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik met 'n 'tuis' gevoel.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that. Ons is bly U het die verblyf geniet en hoop om U weer te verwelkom heet. Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Claudi D - Jul 2017
Algehele gradering
Sou wonderlik wees as die plek net skoon was.
Johann A - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike omgewing en heerlike slaapplek.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Christie D - Jun 2016
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid, pragtige akkommodasie en ouwêreldse warmte.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Bianca L - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf vir 'n romantiese naweek weg!
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration or what needs further attention.
We also found some reviews that never received any reply from us. Apologies for that. Dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien uit om julle weer hier te kan bederf. Ons sal ook weer vir die Chef julle lof oordra.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Venter V - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik en goeie diens.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what needs further attention.
We also found some reviews that never received any reply from us. Apologies for that. Thank you for your nice review, we are glad you enjoyed your stay with us and do hope to be able to welcome you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington
Johan H - Okt 2016
Algehele gradering
Die plek is baie mooi, maar toon tekens van agteruitgang. Warm water probleme het alles bederf.
Lees meerKaren K - Mei 2016
Algehele gradering
Oraaiterig.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
The problem with warm water is now definitely something of the past and sorted out.
We also hope you will be treated with more attention and thoughtfulness.
We would love to see you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington
Paul S - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Quinton D - Sep 2015
Algehele gradering
Het nie woorde nie.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what needs further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
Thank you for your nice review, we are so glad you enjoyed it here. Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Magaretha G - Apr 2015
Algehele gradering
Ek en my man het een heerlike nag hier deurgebring terwyl hy aan 'n bergfietswedren in die omgewing deelgeneem het.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what needs further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that. Thank you for your nice review, we appreciate it. Kind regards,
Margret and the team at Oude Wellington
Jamie P - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklik stil rustig.
Tanya D - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lees meerOude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what needs further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that. Ons is jammer die wyn en brandewyn proe was nie na wense nie. Ons vertrou ons doen dit nou baie meer vriendelik....
Kom gerus weer vir n aangename proe ervaring. Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Maggie T - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what needs further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that. Thank you for your nice review, we are so glad you enjoyed your stay with us.
The Restaurant is under separate management and unfortunately not always as ready or available as we would have liked for our guests.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Melinda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Romantiese vakansie saam met my beste vriend en lewenslange liefde.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Jaco K - Nov 2015
Algehele gradering
Overpriced.
Hannatjie Vorster V - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige outydse plaasatmosfeer.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Martiens V - Okt 2014
Algehele gradering
'n Goeie keuse vir 'n familiegroep om oor te bly, goeie kuierplek vir familie. Restaurant op perseel se kos is uitstekend.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
Sanet V - Sep 2014
Algehele gradering
Netjiese, aangename verblyf.
Oude Wellington Estate se terugvoer
We pondered through all the older reviews to follow up on promises and improvements and to get inspiration on what might need further attention.
We also found some reviews never received any reply from us. Apologies for that.
We are happy you enjoyed your stay at Oude Wellington and we are loooking forwards to welcoming you again.
Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang