Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Wellington Estate

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Marilette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens. Aangename gasheer. Ons het lekker gebly. Baie mooi omgewing en gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Liewe Marilette, ons is bly julle het julle verblyf by Oude Wellington geniet. Hoop om julle weer te kan verwelkom. Beste wense Margret en die span by Oude Wellington

Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker ontbyt. Heerlike ontbyt en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dankie Erika vir jou 'vriendelike lyne' (sê 'n mens so ook in Afrikaans?) oor julle verblyf. Ons het dit geniet om julle te huisves, kom graag weer. Baie groete, Margret en die span by Oude Wellington

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie skoon en netjies! Diens was ook baie goed - die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik. Ontbyt was ook lekker en vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Baie dankie Retha vir jou baie positive beskrywing van Oude Wellington. Ons is so bly julle het n lekker verblyf gehad hier. Ons probeer altyd om van ons beste te gee. Sien uit om julle dalk weer hier te kan welkom heet. Groete Margret en die span by Oude Wellington

Lara H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lovely. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dear Lara, thank you for the wonderful review. We are very glad that you and your family enjoyed the stay with us. We hope to see you again soon. Kind Regards, Team Oude Wellington

Danny N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Kuier was lekker. 'n Tuis gevoel. Resturant en distillery was toe. Daar word nie meer wyn gemaak nie. Skakel voor die tyd om te hoor of die nuwe resturant al oop en in werking is. Net VIP kamers het krag met load sheding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Baie dankie Danny vir die volledige beskrywing. Ons is bly julle het n aangename tyd by ons gehad. Ja ons Restaurant is oneglukkig kortstondig gesluit, ons soek nuwe chef.....Ons sal verbeter en in toekoms die distillery kan wys. Wyn word nog net somige jare van ons enkele nog bestande blok Chardonnay gemaak. Die maak van wyn op so n klein plaas was net nie meer ekonomies vatbaar nie. Ons pot-stil Dr Schumacher brandewyn is daarom nog verder beskikbaar en saam met ons Gappa ook om te proe,. Gedurende load shedding werk alle ligte maar nie die kragproppe nie. 3 van die kamers aan die hoofgebou is aan die generator gekoppel. Die self-sorg eenhede het emergency ligte en vir kos maak is gas beskikbaar. (Net die kothuisie het nie gas nie). Ons hoop om julle weer te mag verwelkom. Groete Margret G Front of House Oude Wellington Estate and Guesthouse

Jacobus Leon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2023

Pragtige ligging, beperkte fasiliteite. Die verblyf is netjies, skoon en die bed is gemaklik. Die eenheid kan beter toegerus word omdat dit as selfsorg aangebied word, maar baie beperkte toebehore het. Sal gaaf wees as daar voorsiening gemaak kan word vir beurtkrag, veral teen die prys per nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Thank you for the time to write a comment. Although our self-catering units are fully equipped there is always space for improvement. Please help to improve by pointing out what cooking equipment would enhance your stay. We now have besides the torch and candles extra good emergency lighting in the self-catering units during load-shedding. We hope to see you again. Kind regards Margret and the team at Oude Wellington

Erla V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2023

Die "ou" wêreld se sjarme is bekoorlik. Sekere van die opgraderings en kleurskakemas pas nie by die "ou" wêreld se sjarme nie. Daar kan opgelet word na die algehele versorging/netheid van die tuine en geboue.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dankie Erla dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf. Ons is bly julle het teen minste n deel van die ou wêreld se sjarme geniet. Dis altyd moeilik om niks van die te verloor wanneer opgraderings noodsaaklik word nie. Hierdie tyd van die jaar, waar uiteindelik die reen seisoen opgehou het, probeer ons om aandag te skenk aan verf van geboue en ekstra versorg van die groot tuin. Soms kom daar te veel werk bymekaaar, maar ons sal probeer om nog meer daarop te let dat alles netjies bly. Tydelik is die eienaar nie op die plaas en dan bly daar dalk iets agter wat tog nog meer aandag sou vereis het. Dankie weereens dat julle by ons gebly het. Groete Margret G Front of House Oude Wellington Estate and Guesthouse

Lorianne D
1 nag
1.8
Jul 2023

Het beter verwag. Baie teleurstellend. Eenheid kort aandag en moet skoongemaak word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dear Lorianne. Please note that the cottage was cleaned and checked. The cleaning staff has been commended by the grading council for being very thorough and consistent. When the guest is shown the cottage, the cleanliness is checked again. If you are in the area again, please return for a more enjoyable experience with a 1 night free stay. Kind regards, Rolf.

Lische J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Lieflik en so gasvry. Mooiste atmosfeer. Ons was mooi uitgehelp met ons baba en oppasser toe ons vroeg moet incheck vir 'n troue. Die plek is pragtig en wens ons kon langer bly. Ontbyt 10/10. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Liewe Lische, Dankie vir julle vriendelike brief. Dit was aangenaam om jullle hier te hê. Ons is bly die vroeër inklok het uitgewerk, want dit is nie altyd moontlik nie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike Groete van die Oude Wellington Span.

Ashley T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Absolutely stunning location and the hosts are so friendly! We only stayed for one night and we wished we stayed longer. The accommodation is absolutely beautiful, and the hosts are super friendly! Had such a wonderful time seeing all the different animals as well! Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Thank you Ashley, for your very nice review. We do hope you stay longer next time to be able to enjoy all the Estate has to offer. We are all very glad that you did enjoy our friendly service. Hope to be able to welcome you again in the not so distant future. Kind regards, Margret and the team at Oude Wellington.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMWI5NWFjLTgzOTYtNGU4MC1hYjcwLTE0Yzg5ZGU2YzI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 4 Bainskloof R301/3 Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.646510483188 19.041892290115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang