Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oudekloof Wine Estate and Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Mia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Ons het eers 'n kleiner kamer bespreek, maar omdat daar 'n groter huisie nog beskikbaar was, is ons sommer opgegradeer na hom toe, vir die prys van die kleiner huisie. Die swembad was baie verfrissend op die warm dag wat ons daar was en dit het ook 'n mooi uitsig oor die omringende Tulbagh plase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Lekker huisie op die plaas. Dit is naby aan alles, maar ver genoeg om rustigheid te hê. Die groot braaikamer by die swembad en die baie mooi uitsig was 'n groot bederf, want dit was nogal koel buite op ons stoep gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melindie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese ligging. Wonderlike eienaars. Baie gasvry en heerlike etes! Die trip met die trekker en wa die berg op was uitsonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf
3.4
Des 2023

Teleurstellend. Geen warm water, die jacuzzi werk nie, geen interaksie nie. Slotte van deure werk nie. WiFi was nie beskikbaar nie. Geen waarskuwing oor loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Klaus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ons het my vrou se 50ste herdenking van die Tulbagh-skool se matriekklas van 1972 met 'n groep op Oudekloof gevier. Dit was 'n wonderlike geleentheid. Oudekloof het so baie geskiedenis wat in die geboue en op die klein staproete na die berg se kant toe geleer kan word. 1658 is die eerste verkenningtog na die binneland oor die berge hier onderneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Was 'n fantastiese ondervinding. Het soveel gedoen. Berg uit en dam om. Swem was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Wonderlike verblyf, prentjie-mooi ligging. Ons het Oudekloof gebruik as basis om die Tulbagh omgewing te verken - die landgoed se ligging was perfek hiervoor. Ons het ook die wandelpad teen die berg uitgestap - dit bied 'n asemrowende uitkyk oor die vallei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Excellent location with easy access to so much to do in wonderful countryside. Our hosts were charming and helpful and the accommodation met all our needs - a party of six adults (four from the UK) and a family of four (including two children). The private swimming pool for the main house was used a lot and kept meticulously clean, and we appreciated that towels were provided for that purpose. We all enjoyed our stay very much and would love to stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Wonderful escape before our wedding. What an amazing getaway. Owners was so friendly and we just loved our stay. Pool house has everything you need, so you can just chill there the entire day. Will definitely be back and bring our families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celmaré T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Prentjie mooi verblyf teen die berg. Ons het heerlik gekuier, baie dankie. Verblyf was baie netjies, skoon en gerieflik met pragtige uitsig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverenweg, Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSsu7HPc1P9VuPj4ahJ1UwD05EFbNFjyR8ts1BHAXs6nkWkJTk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Waveren Road Oudekloof Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2682263 19.0747812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789