Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudemuragie Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ian F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Most enjoyable. Too short. Need more time there for lovely walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Thanks. Always welcome.

Braam K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker! Tannie Maggie is 'n amazing persoon en inspirasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Was so lekker om van my oud-Horisonleerlinge met sy pragtige gesin hier te ontvang! Soos te wagte het hy 'n uitskieter gebly!

Carl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Maggie is a legend, she alone is worth a visit. Humble, super clean, comfortable. Surroundings are stunning and the area is super quiet. We hiked, cycled and just rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sprokiesagtig mooi, vars en kalm. Dit is 'n beeldskone plaas, knus tussen die berge. Die proteas was in volle blom terwyl ons daar was. Ons het heerlik oornag en ons enigste spyt is dat ons nie baie, baie langer daar kon bly nie, die plaasdiere ontmoet het, die wandelroetes kon gaan stap en die sonsondergange vanaf ons stoep kon sien nie. Ons sal definitief weer wil kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik rustig in 'n ongelooflike mooi omgewing. Ons het heerlik gebly. Baie mooi en rustige omgewing. Tannie het ons bederf met 'n warm tuisgebakte brood met aankoms en een aand met heerlike kerrieboontjie slaai. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Altyd welkom hier

Hendrikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend en rustig. Rustig, mooi natuurskoon. Regte ou plaashuis gevoel met alles wat jy nodig het. Lekker vars brood is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Onbeskryflike natuurskoon op aarde. Tannie was 'n wonderlike gasheer, baie vriendelik. Sy staan reg vir alles en almal. Sal beslis weer daar gaan bly. Die natuurskoon tussen die berge is onbeskryflik. Dis hemel op aarde. Vogelnest is gerieflik ingerig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Dankie, Ronel! Alle voorspoed en geluk jou toegewens! Mag jou paaie vol hoogtepunte wees.

Hananja L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik ontspan met die mooiste uitsig. Dit het gevoel asof ons by ons ouma gaan kuier het op die plaas! Dankie vir tannie se vriendelikheid, mooiste uitsig, ons het heerlik ontspan! Die kinders het lammetjies gemelk en skape aangejaag, so 'n spesiale ondervinding gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Dankie! Was 'n voorreg. Mooi loop.

Theuni H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflike gasvryheid beleef van Maggie. Wil graag weer teruggaan, maar die keer vir 'n paar dae. Pragtige natuurskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Altyd lekker om sulke pragtige gaste te ontvang. Mooi loop!

Elzette R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Asemrowend, fantasties, onbeskryflik lekker en mooi. Ons wil weer en weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang