Oudemuragie Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ian F - Sep 2024
Algehele gradering
Most enjoyable.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Thanks. Always welcome.
Braam K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Was so lekker om van my oud-Horisonleerlinge met sy pragtige gesin hier te ontvang! Soos te wagte het hy 'n uitskieter gebly!
Carl S - Jul 2024
Algehele gradering
Maggie is a legend, she alone is worth a visit. Humble, super clean, comfortable.
Lena H - Jun 2024
Algehele gradering
Sprokiesagtig mooi, vars en kalm.
Schalk V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig in 'n ongelooflike mooi omgewing.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Altyd welkom hier
Hendrikus V - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Ronel G - Apr 2024
Algehele gradering
Onbeskryflike natuurskoon op aarde.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dankie, Ronel! Alle voorspoed en geluk jou toegewens! Mag jou paaie vol hoogtepunte wees.
Hananja L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dankie! Was 'n voorreg. Mooi loop.
Theuni H - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid beleef van Maggie.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Altyd lekker om sulke pragtige gaste te ontvang.
Mooi loop!
Elzette R - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend, fantasties, onbeskryflik lekker en mooi.
Martienet U - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n uitsonderlike ervaring, die gasvryheid, ligging, natuur!
Hermann B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Juweel in die Klein-Karoo.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan positiewe, waarderende gaste. Mooiste wense vir toekoms. Groete. Maggie
Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek om van die werk stres te onstsnap en weer jou siel te vind, ligging is skouspelagtig.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer.
Adriaan W - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en sal definitief terugkeer.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Die allerbeste vir die pragtige gaste se toekoms vorentoe
Frikkie V - Mei 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Hulle was fantastiese gaste wat familie geword het
Anton S - Des 2022
Algehele gradering
Goed gerus op die plaas, was wonderlik vir ons.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan wonderlike gaste.
Gerrit E - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer in die Swartberge.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom terug. Geseende Kersseisoen aan julle.
Erna B - Okt 2022
Algehele gradering
God se vrede rus daar!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
'n Besonderse gesin wat ons graag terug wil verwelkom.
Mooiste wense aan hulle.
Ruanda G - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful farm breakaway.
Ruan M - Jun 2022
Algehele gradering
Beter as wat ons verwag het. Tannie Maggie is 'n uitstekende gasvrou.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Watter pragtige paartjie, julle is altyd welkom.
Mooi loop.
T Maggie
Christelle B - Jul 2022
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Fantastiese groep mense wat die huisies in puik toestand agter gelaat het!
Altyd welkom hier
Eric B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dankie dat julle sulke pragtige gaste was
Die mooiste Kersseisoen word julle toegewens.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Gert S - Apr 2022
Algehele gradering
Tipiese plaasakkommodasie.
Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi en een van die beste gastevrouens wat ek nog ooit in my lewe gehad het.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dankie aan die spesiale, warm waarderende gaste.
Altyd welkom.
Heidi G - Aug 2021
Algehele gradering
Exceeded our expectations
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Thank you. Best wishes.
Bossau B - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome, skoon en netjiese gaste-eenheid wat voldoen aan al die basiese vereistes. Smaaklike Karoo-lamsbredie bestel. Die omgewing is pragtig en die atmosfeer een van algehele rustigheid.
Lees meerOudemuragie Guest Farm se terugvoer
Ek loop al 'n lang pad met dié talentvolle, besonderse familie en waardeer dat hulle my nog onthou en die moeite gedoen het om my in due berge te besoek.
Nét die allerbeste wense aan elkeen van julle en dankie dat julle my lewe kom verryk het.
Wilma K - Mrt 2021
Algehele gradering
Hemels!
Jacques G - Jul 2021
Algehele gradering
Beleef die stilte aan die voet van die pragtige Swartberg.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie
Groot voorreg gewees om julle hier te ontvang!
Jean C - Jul 2021
Algehele gradering
What an amazing place!
Jenn V - Aug 2021
Algehele gradering
'n Besondere mooi omgewing en baie lekker ervaring.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan julle.
Voorspoed.
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Hierdie was hoërgraad.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan dierbare gaste!!
Altyd welkom !!
Nicoline V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Martie B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig op die plaas na 600 km se reis is dit die beste, tannie Maggie is baie gasvry.
Harry D - Nov 2019
Algehele gradering
Ruim, rustig, gastvrij, pracht omgeving.
Adat V - Sep 2019
Algehele gradering
'n Juweel om te ontdek, rustig en salig met die mooiste natuurskoon.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dankie aan wonderlike gaste! Altyd welkom👍
Sonia N - Jun 2019
Algehele gradering
'n Lushof vir al die sintuie!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was so lekker om hulle hiet te hė. Altyd welkom!
Nicolaas T - Mrt 2019
Algehele gradering
Rus en vrede op die plaas.
Lees meerOudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was die pragtigste gaste, wat ek graag sal wil terug verwelkom. Alle seën vir julle.
Pauline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike kuier met 'n fantastiese gasvrou.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was herlilik om ou bande weer te verstewig! Net die beste vir julle vorentoe!
Elsabe P - Mrt 2019
Algehele gradering
Oudemuragie guest farm is extraordinary in every way.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oudemuragie Guest Farm is uitstekend in elke opsig.
Daar is nie een woord wat vir Maggie, die eienaar en gasvrou van die mooi plaas kan beskryf nie. Sy is alles wat goed is, toegemaak in 'n bondeltjie energie. Haar passie en liefde vir die lewe is duidelik in alles waaraan sy raak. So 'n merkwaardige vrou. Die plaasverblyf moet op almal se emmerskoplys wees. 'n Miljoen dankies, Maggie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Pragtige woorde van pragtige gaste! Altyd welkom😀👍 Baie dankie vir die mediese hulp vir die seer duim, Dr.
Fanie A - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties! Soos my oorlede skoonma sou sê, "Gorgeous!"
Lees meerOudemuragie Guest Farm se terugvoer
Sulke gaste is altyd welkom op Oudemuragie.
Lydia N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek vir plaasvakansie.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Ek het hulle so geniet. Altyd welkom.
Jacques O - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige plaaslewe en wonderlike natuurskoon.
Lees meerOudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was die pragtigste gesin. Vanaf vandag word elektriese komberse en winter-lakens oral opgesit. Die onverwagse koue het ons onverhoeds oorval.
Charmaine B - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Sulke waarderende, pragtige gaste sal altyd op Oudemuragie welkom wees.
Dankie.
Hester M - Sep 2018
Algehele gradering
Sneeu op Swartberge, maar wooneenheid gerat vir koue.
Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
Die beste uitsig, met alls wat mens benodig.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was n voorreg om julle hier te hê! Die mooiste 2018 vir julle!
Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi ligging en ongelooflike gul en amazing gasvrou.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Ai, Dankie. Dit was so lekker om hulle hier te hê. Mooi wense.
Cornell V - Des 2017
Algehele gradering
Die perfekte stop tydens a lang reis
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons ontvang hul graag terug.
Charnell E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gasvry!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan dierbare gaste.
Johan B - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam, verrassend en asemrowende natuurskoon.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was sulke waarderende en aangename gaste!! Altyd welkom!
Alta H - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met die beste gasvryheid.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Dit was so lekker om die Hayward's hier te ontvang. Julle sal altyd welkom wees hier.
Wendy V - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Wendy, vir dierbare mense, soos julle, was dit suiwer PLESIER!!!
Henk T - Okt 2016
Algehele gradering
Hierdie was vir my 'n sielebad.
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Hulle was sulke waarderende gaste en ek het soos n ge-eērde familielid gevoel! Hier sal altyd n gaatjie vir hulle wees! Dankie vir hulle meelewing!!
Elydia B - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi en 'n hartlike ontvangs.
Marianne V - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese Karoo-gasvryheid, skoon, netjies en onvergeetlik!
Oudemuragie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie aan Mariaan enfamilie. Dit was n voorreg om hulle hier te ontvang ----pragtige, positiewe gaste,wat soos ou vriende gevoel het!! DANKIE Maggie
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang