Oudewerfskloof Olyfplaas
Beskrywing
Pressroom 3 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n privaat stoep met braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Pressroom 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamers sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea in. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea en die eenheid het braaigeriewe en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Pressroom 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamers sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea in. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea en die eenheid het braaigeriewe en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis beskik oor 3 kamers, het 'n stel trappe en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Boord beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, kombuis, gastebadkamer, stoep en braaigeriewe met 'n uitsig oor die Goukourivier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang