Oudewerfskloof Olyfplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annerise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Julian S - Sep 2024
Algehele gradering
A must stay when going through the Garden Route.
Nonki S - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful place and also serene.
Lydia C - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en meer!
Ingrid B - Jul 2024
Algehele gradering
Great country location, located close to the river and not far from the seaside.
Matthew S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect place to stop over when travelling on long trips along the coast!
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Thank you Matthew, glad you enjoyed the olives. Such a pleasure having you with us!
Joerg S - Jun 2024
Algehele gradering
Very relaxing break.
Johannes N - Apr 2024
Algehele gradering
'n Luukse rivieroewer wegvree.
Elzabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaas, mooi uitsig, vriendelike gasvrou.
Miliza S - Mrt 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Elzabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragige uitsig, veilig.
Sally C - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
David O - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Jean-marie M - Aug 2024
Algehele gradering
Really enjoyed our stay. Thank you.
Marina B - Aug 2024
Algehele gradering
Luukse linne. Goed toegerus.
Aleta M - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely. Needs a few things though.
Danie P - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n pragtige huis en stil omgewing.
Karin A - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus!
Liezel N - Okt 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Chidleen H - Okt 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier. Die mooiste uitsig en 'n skoon en netjiese huis gewees.
Jeremy T - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and wonderful - thank you!
Anso V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Riaan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om by Oudewerfskloof Olyf plaas te bly.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie Riaan, dit was lekker om julle by ons te he.
Eduan P - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay.
Neil B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig met 'n mooi uitsig.
Retha Q - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stylvol, gerieflik.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Baie dankie Retha, dit was lekker om jou by ons te verwelkom. Sien jou weer.
Elize P - Des 2022
Algehele gradering
Dit was nou waarlik die lafenis waarna ek gesoek het aan die einde van 'n besige en intense jaar.
Griet K - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename, ruim en goed toegeruste fasiliteite met 'n mooi uitsig.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie Griet, dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Sien julle gou weer.
Natalie M - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful views with everything you need.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Thank you Natalie for the wonderful review.
It was such a pleasure hosing you on the farm.
Dion B - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful experience.
Michelle M - Apr 2022
Algehele gradering
Truly wonderful stay.
Eunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf met baie spasie vir stap - ons sal terugkeer soontoe!
Lees meerTertia M - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie vir jou resensie Tertia.
Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n mooi rustige omgewing.
Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
An experience forever.
Antoinette V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie Antoinette. Ons is bly julle het lekker gekuier hier by ons.
Anja L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing en super skoon, netjiese en moderne eenhede.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Wonderlik om te hoor Anja. Baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet.
Theresa B - Jan 2020
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Christof M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel kan hier gevind word sonder om afgeleë te wees vanaf die wêreld.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Ons is bly julle het julle tyd op die plaas geniet!
Marina V - Okt 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf in pragtige omgewing.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Baie dankie, Marina! Hoop om julle weer hier by ons te sien in die toekoms!
Ryno M - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike stil en vriendelike verblyf ervaar.
Lees meerOudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie Ryno,
Dit was heerlik om julle by ons op die plaas te kon verwelkom!
Yolande H - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese huisie weg van die huis!
Marlize R - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en wel toegeruste akkommodasie.
Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Marlize. Ons is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang