Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudewesthof 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oudewesthof 10 is 'n selfsorg-meenthuis in Bloemfontein, Vrystaat en spog met 'n pragtige rustige tuin, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié meenthuis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en maak gebruik van die oorblywende badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en komplimentêre WiFi.

Buite beskik die eenheid oor 'n dubbelmotorhuis met 'n watertenk, wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief, asook 'n braai-area. Die eiendom is toegerus met sonpanele om die uitwerking van beurtkrag te verminder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Oudewesthof 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0bb1fb8cd47444bc18466a979ffe00bcac00297eecb9ae866622cf4e334af04afdf25c790edd57aa9fdc662a70957f1929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue Oudewesthof 10 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.075753246281 26.190891560661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang