Oudewesthof Self-catering Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chenin Blanc-straat 9, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oudewesthof Self-catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel langs 'n gesinshuis met 'n aparte ingang van 'n privaat tuintjie af. Die eiendom is in 'n stil woonbuurt in Oude Westhof in die noordelike voorstede van Kaapstad, ongeveer 7 minute vanaf Tygervalley Mall en 5 minute van die Durbanville wynroete af. Wanneer jy die dorpie binnery voel dit of jy die stad agterlaat en op 'n plaas is.
Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie, eetarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en kan vir etens en werk gebruik word. Die sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Vanaf die veranda is pragtige berguitsigte te sien en 'n Weber-braai is in die privaat tuin beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter hekke wat sluit beskikbaar.
Gaste is welkom om die swembad en buitelug gasbraaier by die hoofhuis te gebruik. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Chenin Blanc-straat 9, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudewesthof Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chenin Blanc-straat 9, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap