Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudrift Riverside Lodge

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standaardkamers (Stalle 1 / 2 / 4 / 5 / 6)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaard kamers bestaan uit 5 kamers wat bekend staan as 'Stables' en hulle deel 'n sekuriteitshek en het elkeen sy eie ingang. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Semi-Luukse Kamers (Villa 1 / 2 / 3)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie semi-luukse kamers het dieselfde geriewe as die standaardkamers, maar is groter en meer geskik vir langtermynverblyf. Elke kamer is toegerus met 2 driekwartbeddens wat opgemaak kan word as 1 koningingrootte-bed op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n stort. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Villa 4
Vanaf R1 860
R1 860 R1 674
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamer is op die boonste vloer en dien as 'n wittebrood-suite. Die kamer is ruim, versier in neutrale skakerings, en is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, en dit lei na 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor die eiendom. Alhoewel dit nie as 'n gesinseenheid geadverteer word nie, het die kamer dagbeddens vir jong volwassenes en kinders. Addisionele kostes geld vir dit. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Tuinkamer
Vanaf R1 860
R1 860 R1 674
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is in die hoofhuis. Dit is 'n luukse wittebrood-suite met 'n verhewe koningingrootte-bed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kamer lei direk na die welige tuine en die dekor weerspieël 'n vervloë era wat beklemtoon word deur die outydse meubels. Alhoewel dit nie as 'n gesinseenheid geadverteer word nie, het die kamer dagbeddens vir jong volwassenes en kinders. Addisionele kostes geld vir dit. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Villa 5
Vanaf R1 860
R1 860 R1 674
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie weelderige villa bied die meeste luukse en het 'n privaat tuin- en stoeparea, wat dit ideaal maak vir oordeelkundige sakelui en wittebroodpaartjies. Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed, ruim badkamer met bederfbad, 'n aparte stort, wasbak en 'n toilet. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Standaard-gesinseenheid (S3)
Vanaf R1 890
R1 890 R1 701
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Een van ons standaardstalkamers is 'n solderstyl-gesinseenheid met slaapplek vir 4 op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens bo in 'n tweede solderstyl-slaapkamer. Hierdie eenheid is nie gepas vir kinders onder 8 of bejaardes nie weens steil trappe. Die en suite-badkamer het net 'n bad. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Semi-Luukse Gesinseenheid (Kingfisher)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-kamer bestaan uit 2 kamers en is geskik vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n ekstra-lengte dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer-area lei na 'n badkamer met 'n aparte bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie eenheid het plek vir ekstra matrasse indien nodig en beskik oor 'n kombuisie met selfsorggeriewe teen 'n ekstra koste. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Semi-luukse Gesinseenheid (Rivier-kamer)
Vanaf R2 420
R2 420 R2 178
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n versonke hoekbad, 'n aparte stort en 'n wasbak en toilet. Hierdie eenheid het ook 'n klein stoepie met lieflike uitsigte oor die tuine. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met satelliet kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en ingerig met basiese hotelgeriewe, handdoeke en 'n komplimentêre bottel water. Gratis WiFi per kamer en oorgenoeg gratis parkeerplek naby die kamers is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons a la carte restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Daar is nie addisionele belastig en BTW by die gekwoteerde bedrag ingesluit nie.

Versoeke vir spesiale geleenthede kan met ons gereël word (sjampanje, roosblare, blomme, sjokolade, emns).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang