Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudrift Riverside Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Adelle D
1 nag
5.0
Feb 2025

Lieflike ligging - mal oor die stilte! Lieflike ligging, en tog naby universiteit en ander winkels. Die tuin (baie groot) is pragtig versorg en die diens is puik. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige keurige gemak, met voëltjies wat heerlik in die groot bome sing. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Heerlike verblyf, pragtige omgewing, ontbyt uitstekend. Lugreëling wou wel nie koud maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig en baie lekker ontbyt. Lekker gebly en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer daar bly. Absolute plesier. Baie lekker gebly. Die mense was professioneel en vriendelik, die kamer was groot en gemaklik, en die kos was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer.

Jolene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Kos by die restaurant is baie lekker en die gasheer is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Voel sommer tuis. Ons het ons verblyf baie geniet. Die kinders het heerlik gespeel in die pragtige tuin. Professioneel, baie vriendelik en hulpvaardige personeel en eienaar. Heerlike ontbyt en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Werkswinkel by NWU bygewoon. Verblyf was goed. Etes was puik. Sou aanbeveel dat stort in bad verbeter word. Geen kluis in kamer was 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Baie dankie.

John P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Awesome environment. We stayed comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Thank you for the review, John.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang