Oudrift Riverside Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus B - Sep 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly. Absolute plesier.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jolene H - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Corne Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Voel sommer tuis.
Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Werkswinkel by NWU bygewoon.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
John P - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome environment.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Thank you for the review, John.
Mev Jo G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n puik plek.
Wilna H - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely oasis, next to the river, with beautiful trees.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback, Wilna.
We are glad that you enjoyed your stay with us.
Leon L - Mei 2023
Algehele gradering
Ideale oornagbestemming.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Berdean.
Hoop om julle weer by ons te kan verwelkom.
Yvette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, puik diens.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Jy is welkom om weer na die sterre te kom kyk Yvette.
Willie D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese lodge.
Ben C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker, mooi omgewing en uitstekende diens.
Karine W - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het die rustige atmosfeer geniet.
Hazel B - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent security, friendly staff, delicious breakfast.
Lees meerAppie D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Esoné P - Apr 2023
Algehele gradering
Ek en my man het slegs vir een aand oornag en dit was heerlik.
Hessie@paulparsons.co.za P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag by Oudrift Riverside Lodge.
Jean P - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Almare S - Aug 2022
Algehele gradering
Naby geleë aan als, skoon en waarde vir geld.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie Almare, hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom
Jp T - Jul 2022
Algehele gradering
Smaakvolle verblyf met prentjiemooi tuin langs rivier.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Ons is werklik bly dat julle die verblyf by ons so positief ervaar het.
Baie dankie vir die breedvoerige terugvoer.
Hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.
Evan Coetzee C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, en behulpsaam.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Evan, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Max G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.
Hettie V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ervaring, puik geleë, baie netjies, professionele personeel, keurige ontbyt. Vir seker die beste in Potch. Geluk, hou dit so.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.
Annelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Puik personeel! Vars kos. Vriendelikheid.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.
Adrian V - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd lekker om te hoor.
Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.
Sanet S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, rustig met 'n pragtige tuin rondom jou om in te ontspan.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor.
Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.
Daniella G - Apr 2018
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay!
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback Daniella. Always great to hear and appreciated.
We hope to see you again soon.
Carla D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en huislik.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Carla.
Dit is altyd lekker om te hoor, en ons hoop ons sien jou weer wanneer jy in Potchefstroom is.
Carina M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Carina.
Dit was 'n plesier om julle by ons te he en hoop ons sien julle gou weer in Potchefstroom.
Marietjie M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop ons sien julle weer vir Aardklop 2019!
Waldomar F - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Waldo. Dis altyd lekker om te hoor. Ons sien julle graag weer!
Leonore G - Sep 2018
Algehele gradering
Tidy but not value for money.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Thank you for you balanced and constructive feedback Leonore. It has been shared with the owners and all parties concerned.
The staff member that fell short of service expectations, is also no longer in our employ and we apologise for the negative effect his attitude had on your experience.
Marie T - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornaggeriewe.
Lees meerOudrift Riverside Lodge se terugvoer
Beste Marie,
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit waneer gaste die tyd neem om vir ons te laat weet waar ons ons dienste kan verbeter. Ons is ook bly om te hoor dat julle die restaurant geniet het.
Ons het ondersoek ingestel, en verstaan nie die uitdaging wat julle ervaar het met die lig in die kombuis nie. Ons het gevind dat die skakelaar wel in 'n werkende toestand is. Dit kan moontlik wees dat julle van die verkeerde skakelaar gebruik gemaak het. Om seker te maak dit gebeur nie weer nie, het ons ook nou etikette op die skakelaars gesit.
Ongelukkig was die kamer nie bespreek op 'n selfsorg basis nie, dus voorsien ons dan nie enige skoonmaakmiddels nie. Indien u gevra het, sou ons met plesier vir u skottelgoedseep verskaf het. Die personeel gebruik 'n meer omgewingsvriendelike skoonmaakmiddel in plaas van gewone skottelgoedseep. Ongeag daarvan, is dit altyd goed om terugvoer te kry om op standaard te kan bly.
Indien julle weer by ons sou oorbly, is julle meer as welkom om enige uitdagings wat julle ervaar direk met ontvangs te bespreek sodat ons dit dadelik kan regstel.
Groete,
Oudrift Riverside Lodge-bestuur
Renee V - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige tuine en heerlike kos.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Renee. Dit was lekker om julle by ons te hê. Hopelik sien ons julle vir die volgende reünie.
Liezil P - Mei 2018
Algehele gradering
Kamers baie mooi skoon, restaurant personeel baie vriendelik. Net jammer geen respek vir kliënte se stilte nie.
Lees meerOudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Liezil.
Ons vra verskoning oor die lawaai, dit is die eerste keer wat die groep by ons was en glad nie wat ons verwag het, of wat gereël was nie. Op grond van jou resensie is die besluit gemaak om dit nie weer toe te laat nie. Die rustigheid en stilte op die perseel is iets wat vir ons, en ons gaste, baie belangrik is. Weereens jammer oor die ongerief.
Jou punte oor sekuriteit is ook aan ons eienaars deurgegee om hersien te word.
Michel S - Jul 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerAdri S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Adri.
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê en meisiekind het pragtig gelyk. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Adrianus S - Nov 2017
Algehele gradering
Regtig uitsaande.
Jeanine N - Feb 2017
Algehele gradering
Was heel OK, mooi view en lekker ontbyt.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Jeanine. Ek is bly julle het die tyd by ons geniet en hoop om julle gou weer in Potchefstroom te sien.
Nadine R - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing, gerieflike en baie netjiese verblyf en die ontbyt is n groot verskeidenheid vars geregte.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nadine. Bly om te hoor julle het die tyd saam ons geniet.
Hopelik sien ons julle weer vir Aardklop 2018
Gigi Margery Anna S - Sep 2015
Algehele gradering
Absolutely lovely! Very peaceful.
Oudrift Riverside Lodge se terugvoer
Thank you Gigi.
It was an absolute pleasure having you here and we hope to see you again soon.
Nicolene C - Okt 2015
Algehele gradering
Die kamers was skoon en netjies, maar 'n bietjie aan die duur kant vir wat 'n mens kry.
Lees meerOudrift Riverside Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer Nicolene. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons te laat weet oor jou ervaring.
Ons vra om verskoning oor die uitdagings wat julle gehad het met die hek, ons gaan verseker daarna kyk. Ons het terugvoer ontvang van vorige gaste wat se hulle het onveilig gevoel sonder enige veiligheids besperring by die kamers. Omdat dit vir ons belangrik is dat ons gaste met geruste harte kan slaap, het ons die veiligheids tralies opgesit - albyt die nou bietjie die oog.
Jammer vir die ongerief oor die parkering, as gevolg van die troue op perseel daai dag was dit maar bietjie besig gewees.
Weerens, dankie vir die terugvoer.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang