Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudrift Riverside Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jolene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Kos by die restaurant is baie lekker en die gasheer is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Voel sommer tuis. Ons het ons verblyf baie geniet. Die kinders het heerlik gespeel in die pragtige tuin. Professioneel, baie vriendelik en hulpvaardige personeel en eienaar. Heerlike ontbyt en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev Jo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is 'n puik plek. Die hele omgewing is pragtig en die verblyf was elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Werkswinkel by NWU bygewoon. Verblyf was goed. Etes was puik. Sou aanbeveel dat stort in bad verbeter word. Geen kluis in kamer was 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Awesome environment. We stayed comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Thank you for the review, John.

Wilna H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Lovely oasis, next to the river, with beautiful trees. The room was clean and perfect for my needs. The receptionist is very friendly and helpful. It was so lovely sitting under the beautiful trees, eating breakfast next to the river and listening to the birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Thank you for the feedback, Wilna. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ideale oornagbestemming. Ideale oornagbestemming. Gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Dankie vir jou terugvoer Berdean. Hoop om julle weer by ons te kan verwelkom.

Yvette V
1 nag
5.0
Apr 2023

Netjies, skoon, puik diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Oudrift Riverside Lodge
Jy is welkom om weer na die sterre te kom kyk Yvette.

Willie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie rustige en netjiese lodge. Geen moeite bespreking, aanwysings maklik om te kry en ontvangs by die lodge was vriendelik en als georganiseerd met aankoms. Baie lekker gebly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie lekker, mooi omgewing en uitstekende diens. Was baie lekker. My enige kritiek is dat die waterdruk vir die bad en stort werklik baie laag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang