Oudrift Riverside Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
-
Vanaf
R1 480R1 332 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat smag na ontspanning of diegene wat op soek is na 'n sakewegbreek. Die oord bied hartlike gasvryheid, 'n rustige atmosfeer en verskeie geriewe.
Die lodge het 15 kamers wat as deur die AA as "Superieur" gegradeer is. Die ruim slaapkamers is stylvol versier en toegerus met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, privaat ingange en sekuriteitversperrings. Geriewe sluit die volgende in: gratis, onbeperkte, vesel-internet, LED TV's met satelliet kanale, lugversorging, plafonwaaiers, mineraalwater (500 ml per gas per dag), koffie- en teemaakgeriewe en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en die voorrade word aangevul. Ons het 'n kragopwekker vir die hele lodge in geval van beurtkrag.
Gaste sal mal wees oor die heerlike Kontinentale en Engelse ontbyt wat by Riverside Restaurant, 'n bekroonde eetplek, op die perseel bedien word. Die á la carte-middagete en -aandetes is ook heerlik. Oudrift Riverside Lodge het ook konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Troues en ander sosiale funksies word ook hier gehou.
Verder is Oudrift Riverside Lodge bekend vir sy pragtige tuine waarin gaste kan ontspan en luister na die fluistering van die Mooirivier wat deur die landgoed loop. Veilige parkering is beskikbaar en daar is 'n groot verskeidenheid winkels, museums, historiese persele en doendinge in hierdie universiteitsdorpie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink Oudrift Riverside Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang