Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudtshoorn Homestay Accommodation

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Peter E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Verblyf het aan al my behoeftes vir deelname aan 360MTB voldoen. Ideale verblyf vir deelname aan 360MTB-wedren. Vriendelike ontvangs deur Vincent en niks was te veel gevra nie. Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katleho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

My stay was great and the service was excellent. Our needs were catered for the caretakers were always coming to check if everything was fine. It was very easy to access/get hold of the assistant in case of need. Customer service was best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fun and eventful. Everything was as expected and the people are very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ok. Ok, but there was no hot water to bathe or shower in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus N
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Feb 2024

Ek kan nie glo dat julle (LekkeSlaap) sulke plekke op jul webside sit nie. Dit was die slegste ervaring ooit. Ons het ingeboek en n uur daarna weer uitgeboek en ander akkommodasie gereel. Die gasvrou was half naak en ons moes alles vra - waar is die sleutel vir die hek ,daai deur ens. Ek moes vra vir die WI-FI password en die is op n stuk papier gekrap vir my. Kokkerot in die kamer en n plug wat nie werk nie - enigste plug waar ons die fone kon laai. Later darem reggemaak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Okt 2023

Die Pelk is "run down" en kort baie onderhoud. Die verblyf was baie ongemaklik. Moes braai en badkamers deel met ander mense. Baie onpersoonlik. Die plek is baie verwaarloos. Sal nie weer bespreek nie. Die fotos is misleidend.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Shameela K
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Pleasant. Best holiday so far seeing all that Oudtshoorn had to offer definitely worth the trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilian J
Kort verblyf
4.2
Des 2022

It was clean and safe. We liked it because it was just what we needed. And the service from Mariska was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Very good. Good location, nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Siyabulela S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Okt 2022

Horrible. The place is not supposed to be on your list. Is not accommodating for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R750
R750 R413
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R413
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxY2QzOTAxLTJjNzQtNDcwNC1hZDUxLWIxOTA4ZDIzNzgxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R413 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 302 Adderley Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.575353250955 22.210777401924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang