Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Duncan H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan H

Peaceful stay with friendly and accommodating hosts.

Peaceful stay with very friendly hosts. I had a braai pack and some beers provided by the hosts for a small fee.

Luan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan D

Peaceful and beautiful!

Awesome service and friendly assistance. We could feel at home having a braai with the host providing us with delicious salads and braai broodjies at a minimal cost, and even wood and charcoal were provided! So lovely in the quiet farm surroundings.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Luan!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Chris V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker by OuGat!

Baie vriendelike, gawe mense! Mooi ligging net buite die dorp. Baie lekker geslaap, gemaklike bed. Alles was skoon en netjies en het gewerk, en daar was alles wat ek benodig het. Lekker braai, en hulle het selfs hout en houtskool verskaf! Baie dankie Sanet en Phillip!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Chris, hoop jy het jou kuier by jou ma geniet.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Launce M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Hidden gem and free braai wood.

It was a bit of a struggle to find the turn off. The venue is great, owners are friendly. From outside it looks a bit rustic, but inside is wow.

Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Oornag reisiger.

Het lekker gebly by OuGat. Geen klagtes nie. Die beskuit was heerlik!

Viani D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viani D

Rustige plaas atmosfeer.

Baie rustig na 'n lang dag se werk, die aircon was baie gerieflik met die hitte. Sal definitief weer daar bly vir volgende werksreis.

Lara V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Sal beslis weer daar oornag!

Baie netjies en skoon, die gasvrou is baie aangenaam en vriendelik.

Leon V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Lekker plaas atmosfeer.

Vriendelik ontvang en al die nodige vir 'n oornag verblyf.

Neels D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Baie gasvry en vriendelik.

Baie gerieflik vir oornag.

Gabrielle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle S

Peaceful and tranquil.

It was very nice to stay there, I really enjoyed it. Very nice location and the hosts are very accommodating. The aircon was an absolute delight.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Gabi, jy het jou woef se kombers hier vergeet.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Corina G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina G

Netjies. Waarde vir geld.

Baie vriendelik. Gasheer en -vrou het regtig moeite gedoen om ons tyd hier so aangenaam en gemaklik as moontlik te maak.

Arie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie F

Rustig, stil en netjies.

Netjiese verblyf op 'n plaas so paar km buite die dorp. Lekker rustig en stil dus. Kan nie met enigiets fout vind nie. Lekker gemaklike bed, lekker warm stort.

Jani R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani R

Lekker plek om te oor te slaap.

Oulike plek en baie lekker om saam met mens se hondjie te kon oorslaap.

Ebrahim B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim B

Baie netjies en gerieflik.

Die plek is baie netjies en gerieflik.

Antonie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie W

Baie lekker uitgerus en gebly. Sal weer hier oorbly.

Baie lekker oornag. Die plaasatmosfeer is rustig en stil, en die kamerbeddens is baie gerieflik. Sal vir seker weer hier oorbly. Pragtige ligging met besonderse diere.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie, Antonie.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Gideon B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Ons het net oornag en sal weer daar bly indien ons in die omgewing is.

Baie lekker gebly. Beskuit was besonders. Die aanwysings is egter verkeerd.

Neels V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Stil, rustig, buite dorp.

Heerlik, baie goeie waarde vir geld, stil, buite dorp, mooi sonsondergang, veilig, gasvryheid.

André S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.

Sanet is 'n aangename en hulpvaardige gasvrou. Die akkommodasie was baie netjies en skoon.

Andrew T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T

Goed gebly, veral met diere, maar veiligheidsbewuste mense moet oppas.

Ons het honde by ons gehad en dit was die ideale oorslaap kamers. Dit was skoon en netjies, net spinnekoppe in kamers vanweë die ligging. Ek sal dit nie aanbeveel vir mense wat gewoond is om agter hekke en tralies te bly nie. Ek het baie veilig gevoel, maar sommige in die groep het bang gevoel. Maar dit is ideaal as diere saam reis.

Leatitia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N

Very enjoyable and comfortable.

Was a very short stay. But very comfortable and quite, no noise. And a thousand stars in the night sky. Don't see this in Pretoria. Thanks.

Lisa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Convenient stay!

Perfect location as an overnighter en route to Botswana from the interior of the country. Friendly, down to earth hosts made our stay one we would frequent again this way to/from Botswana.

Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou en toeganklike, veilige plaasverblyf.

Bekostigbare, gerieflike verblyf. Ons het heerlik ontspan.

Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Veilig, rustig, pragtig op die plaas, mooi pad, motorfietsvriendelik.

Sien sterre.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Anton, hoop om jou weer eendag hier te ontvang.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Sarel T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel T

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer was netjies en skoon. Alles het gewerk en die eienaars was baie aangenaam. Sal beslis weer by OuGat Selfsorg-Akkommodasie oorslaap waneer ons in die omgewing is.

Tinus W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Warm gasvryheid in die Noordweste.

Gasheerpaar puik, kamer was baie netjies, bed was goeie gehalte, lugreëling gehad. Heerlike braaivleis gehad wat ons bestel het by gasvrou. Hulle was so gaaf om namens ons vuur te maak toe ons op pad was na hulle, sodat ons net kon braai toe ons moeg daar aankom. Geen veiligheidsheinigs om gastekamers, maar veilig. Goeie padtoestand daarheen, is op landhoewe paar km uit die dorp. Baie netjies en alles werk. Sal beslis weer daar oornag, prys is baie kompeterend en definitief waarde vir jou geld.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Tinus, waardeer.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Goeie verblyf vir 'n vinnige oorslaap op jou reis.

Gerieflike slaap- en badkamergeriewe. Baie skoon en netjies, heerlike warm water in stort. Kombuis karig toegerus, beperkte toerusting vir selfsorg, nie braaigeriewe.

Johann C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Rustig en plaasgevoel omrede dit op 'n plaas is.

Baie oulik en skoon. Gasvrou baie vriendelik. Hulle kan net sorg vir spieël en hangplek in die badkamer. Dis nogal moeilik maar opbouende kritiek.

Charles D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Gasvry

Vriendelike gasvrye mense.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Charles, hoop om jou in die toekoms weer hier te ontvang.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Michiel Andries O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Andries O

Plaas-gasvryheid. Heerlik gekuier.

OuGat is "oppieplaas". Sal vir seker weer kom kuier.

Celesté M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celesté M

Baie rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Sanet en Phillip het uit hul pad gegaan om gas bottel, gas ketel en lampies te bring met die onvoorsiene kragonderbrekings wat die naweek daar was. Ons het die rustigheid op die plaas baie geniet. Sal verseker weer daar oorslaap.

Andre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

I really enjoyed my stay.

Regardless of a power outage I thoroughly enjoyed my stay at OuGat Selfsorg-Akkommodasie and will definitely be back with my next trip to Kuruman.

Chris G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Basic but quite adequate. Clean, comfortable bed, hot water, shower, braai facility.

Directional instructions to the venue were vague. But easily found. Faded and inadequate signage, but most acceptable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Basies, maar aanvaarbaar. Skoon, gemaklike bed, warm water, stort, braaigeriewe.

Aanywsings na die venue is bietjie vaag. Maar ons het dit maklik gevind. Gebleikte en onvoldoende aanwysingsborde, maar heel aanvaarbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Gerieflike oornagverblyf.

Netjiese plek, ideaal vir oornagverblyf.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elaine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F

Baie lekker plekkie. Sal weer daar oornag.

Lekker gerus na 'n lang pad.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Sien uit om julle weer eendag te ontvang, Rassie.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Rosie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie W

Lovely hosts, ideal accommodation.

Great location for getting supplies from town and being on the road. Wonderful view and all the facilities you need. Accommodation is perfect as the self-catered option and hosts are wonderfully friendly and helpful.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Thank you Rosie, it was good to see you again.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Magdeleen E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdeleen E

Netjies en gemaklik as 'n oornagkamer.

OuGat was honderd persent as oornag-verblyf! Dit is 'n basiese kamer wat alles het wat mens nodig het, met fantastiese lugreëling - baie dankie! Ons honde was toegelaat en dit is altyd vir ons 'n bonus. Dankie vir die gasvryheid, Sanet en Philip!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dit was net 'n plesier.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Dennis C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis C

Onaangenaam omdat krag omtrent die hele aand af was.

Sien sterre.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Hallo Dennis, ek is jammer vir die ongerief van die krag wat af was maar dit is ongelukkig buite my beheer.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Theo V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Kersie op die koek was 'n reënbui Sondag aand. Ons sal vir seker weer hier kom stop om te rus.

Die kamers is baie netjies en die verrassing in die yskas het heerlik afgegaan op die stoepie.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Ek is bly dat jul verblyf by OuGat aangenaam was.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Maryke B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B

Baie netjies en gerieflike oornag verblyf met 'n warm ontvangs.

Ons was twee pare en die gerief van elke kamer met sy eie kombuisie en badkamer was hartlik verwelkom. Die braaier was vir ons gereed met hout. Al die nodigste toerusting is beskikbaar in die kombuisie. Baie dankie vir die netjiese en gerieflike Ougat verblyf.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Maryke, ek waardeer.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Jurie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P

Uitstekende diens, skoon en met addisionele diens soos braaihout, verversings in die yskas, ens.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons oornagsessie so gemakilik moontlik te maak.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Jurie, altyd lekker om sulke aangename mense te ontvang.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Magdeleen E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdeleen E

Wonderlik gerieflik vir oornag!

Ougat was 'n oornag-oase veral die heerlike lugreëling! Dankie Sanet vir ons Kersfeeskoekies en vir die gasvryheid. Dit was lekker om jou en Philip te ontmoet, baie dankie!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie, ek is bly as jul alles in orde gevind het.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Arista B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Sien sterre bo.

So lekker gebly! Nie net het hulle vir ons die braaier met 3 sakke hout uitgesit vir die aand se braai nie, maar ook 'n lekkernytjie vir ons op die kopkussing (en vir ons viervoet ook!) en in die yskas 'n bordjie met vars gesnyde turksvye!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Arista, ek waardeer dit.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carina S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Perfekte waarde vir geld en wêreldklas kliëntediens.

Ons was op pad terug van Namibië af op pad na Johannesburg en wou in Vryburg stop om bietjie asem te skep. Die diens vanaf LekkeSlaap was asemrowend. Die bespreking was maklik en vinnig en die kommunikasie was gereeld en volledig. Sanet van OuGat Selfsorg-Akkommodasie het ons gekontak en gevra of ons by die gastehuis sal wil braai die aand van ons bespreking. Sy het seker gemaak daar is hout vir ons en ons kon heerlik braai. Sy het ook aangebied om vir ons bykosse en vleis te verskaf teen 'n ekstra koste. Die kos was uit die boonste rakke en baie goeie waarde vir geld. Die akkommodasie self was pragtig en alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie Sanet en almal by OuGat Selfsorg. Dit was heerlik om by julle te kuier.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Carina, ek waardeer die terugvoer.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Ina M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Veilig en aangenaam.

Dankie vir die ekstra moeite met die verskaffing van 'n gasbraaier.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dit was geen moeite, ek doen dit graag.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Deon R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Die mense is baie gasvry en die verblyf is baie netjies.

Ons was op pad Van Zylsrus toe en het basies net oornag by OuGat. OuGat het aan al ons vereistes voldoen en dit was regtig aangenaam om daar te kon bly. Phillip en Sanet het ons verwelkom al het ons eers 20:30 daar aangekom. Hulle het selfs voor die tyd vir ons 'n vuur aangesteek sodat ons net kon afpak en braai. Ons kan OuGat akkommodasie sterk aanbeveel!

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Deon, dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Jay Cee V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay Cee V

Uitstekend.

Baie netjies, skoon en rustig. Ons sal definitief weer daar oornag.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Hallo Jay Cee

Ons is bly julle was tevrede, hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Ben R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben R

Sanet en Phillip een geweldig gastvrij stel.

Zeer genoten van het hartelijke en vriendelijke verblijf op Ougat. Voor ons een geweldige ervaring om met Sanet en Pieter te praten en ervaringen en belevenissen uit te wisselen. Hoewel de omgeving van Vryburg niet erg toeristisch is kunnen we toch iedereen deze overnachtingsplaats aanbevelen. Het huisje is mooi en volledig ingericht. Phillip z'n hobby/activiteit, vogelbroederij, was daarbij ook nog een aangename verrassing. Wij zullen onze herinneringen koesteren en met veel plezier mee terug nemen naar Nederland.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Ben en Christien

Die voorreg was ons s'n om julle hier te ontvang. Ons hoop julle het 'n wonderlike vakansie verder en hoop ons paaie kruis weer eendag.

Phillip en Sanet

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Melissa S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Bekostigbaar en uniek.

Die plekkie is maklik bekombaar en aangesien dit net net buite die dorp Vryburg is, gee dit die geleentheid om maklik in en uit die dorp te beweeg. Die eienaar/bestuurderes was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd as ek weer in daardie omgewing is van hulle gebruik maak.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie se terugvoer

Dankie Melissa, ek is bly alles was darem in orde.

OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 16 Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZGE2ZGRjLTQ1ZTktNGJlZC1iOTlkLWE0Yjc1Nzc5MDk4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Portion 16 of Vlakfontein Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.88207049809 24.748159590827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang