OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 16 Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
-
Vanaf
R750R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
OuGat selfsorg-akkommodasie is sowat 8 km buite Vryburg op die N18 in die rigting van Mafikeng geleë.
Ons bied 4 gerieflike en ten volle toegeruste kamers elk met sy eie badkamer. Die kamers het 2 enkelbeddens, 'n TV, kombuisie, koffie en tee, handdoeke en lugversorging. yskas, mikrogolf, braaipan, koffie en tee, eetgerei, handdoeke en lugversorging. Braaigeriewe, braaipakke en bykos is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Geniet die rus en vrede om die kampvuur terwyl jy sit en sterre kyk.
Vryburg is halfpad tussen Kimberley en Mafikeng in die Bophirma-streek in Noordwes. Dié dorpie produseer die meeste beesvleis in die land en word dikwels na verwys as Suid-Afrika se eie Texas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erfdeel 16 Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink OuGat Selfsorg-Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 16 Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang