Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springvale Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Tosca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful and tranquil. I recently had the pleasure of staying at Springvale and it exceeded all my expectations. The stay was amazing. It was safe for my dog. The place was spacious and clean. Everything was available. We did not have to take anything. Everything was available. The property is extremely pet friendly, with a safe and secure area for my dog to run around. The staff were friendly and accommodating, making sure we had everything we needed. I would highly recommend it to anyone looking for a comfortable, relaxing, and pet-friendly stay. We cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquil de lux. Dit is so rustig by Springvale Farm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing stay in a lovely environment. Lovely working farm. Pleasant walk to the dairy. Lovely fresh milk and yellow yolk eggs. Wood burner a bonus. Lots of bird life by the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Farm charm! We were pleasantly surprised at the size of the cottage and the quality of sheets and towels. The garden is massive and enclosed, so it was a lovely stay with our dogs. The owners also left us farm bread, eggs, and milk, and that was really kind, even for a one-night guest!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Heerlik gebly. Als baie netjies. Baie lekker gebly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinz Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende verblyf. Professionele diens, goeie deurlopende kommunikasie met gaste, ook oor beurtkrag-uitdagings. Topgehalte verblyf. Plaasatmosfeer. Vars brood, melk en eiers as verwelkomingsgeskenk. Skoon, luuks, moderne dekor. Gemaklike selfsorg. Professionele gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Springvale Farm Cottages
Thank you Heinz. It was a pleasure to have you stay with us. Kind regards, Deborah

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie goed toegerus en praktiese geskenke (vars brood, eiers en melk. Lekker kaggel met hout. Enigste negatief is ons bure se hond wat aanhoudend geblaf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Gasvryheid uit die boonste rakke. Dis die tweede keer wat ons by Ouhout tuis gaan op 'n sakereis. Die eenheid is altyd baie netjies en die vars gebakte brood, vars melk en eiers is 'n wenner! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal definitief weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Lekker rustige wegbreekplekkie. Wens ons kon langer bly. Mooi uitsig! Het heerlik ontspan. Dankie vir die varsgebakte brood, beskuit en die hondevriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Baie lekker verblyf. Skoon en netjies. Die varsgebakte brood en vars melk was ‘n wenner. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale plaas, R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad7cc5791a86589ff3c570d6c744db62e9cc8dfda3c26a6f45cc06ec691f5f49bc9a1205b133db730d01f299a9b94e5a23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Springvale Farm R103 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.31445345926 29.987715573494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang