OuKlip Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 429
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Annalene V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Oord baie goed bestuur, alles is besonders skoon en netjies.
Chanell B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang. Veilig vir die kinders. Baie skoon en netjies.
Yolandi V - Aug 2024
Algehele gradering
Sielsvrede.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Rene D - Jul 2024
Algehele gradering
Worth the visit!
Monique S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en vrede vir die siel.
Hester S - Jun 2024
Algehele gradering
Was 'n heerlike ervaring en sal vir seker weer terug gaan soontoe.
Jg H - Jun 2024
Algehele gradering
Fanastiese verblyf.
Dr Petrie J - Jun 2024
Algehele gradering
Moet nie tyd mors om na 'n ander plek te gaan.
Dolf D - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende plek. Volledige kombuis en akkommodasie.
Schalk B - Mei 2024
Algehele gradering
Kakibos.
Kate B - Jun 2024
Algehele gradering
Exceptional - a hidden gem for those who want to revel in nature.
Lees meerBellamy R - Mei 2024
Algehele gradering
Clean, luxurious, the kitchen was fully stocked, and the facilities were beautiful.
Etienne S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en wonderlike verblyf.
Rafael R - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, connected to nature.
Rene T - Apr 2024
Algehele gradering
Exceptional!
Susan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig wegbreek met wonderlike fasiliteite.
Lees meerNicky V - Mrt 2024
Algehele gradering
Best glamping experience by far.
Tiyani N - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent beautiful location, very clean and neat.
Danie V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan in die natuur.
Susan P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld.
Marcelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Sean R - Jul 2024
Algehele gradering
So worth it!
Stefan O - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon eenheid; presies soos geadverteer.
Daniel W - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely spot for a quick weekend bush getaway, clean and well appointed.
Lees meerAlex L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, bosveld.
Tjaart V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë, rustig, netjies en goed toegerus met 'n baie aangename braailapa.
Jenna H - Feb 2024
Algehele gradering
Overall a good stay with excellent facilities.
Elize M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus in die lodge is baie netjies.
Karel G - Aug 2024
Algehele gradering
Puik en lekker.
Stephanie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marike C - Jan 2024
Algehele gradering
Goed gerus.
Anita B - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Michael K - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelik, natuurskoon, gerieflik en goeie waarde vir jou rand.
Lees meerCornelius P - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker stil met bokkies reg op die perseel.
Henno B - Sep 2024
Algehele gradering
Ontspannend, privaat en 'n goeie persoonlike interaksie met eienaars.
Jurie P - Jul 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Werner L - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon.
Chris H - Jun 2024
Algehele gradering
'n Rustige naweek met enkele dingetjies wat reggestel kan word.
Lees meerTabita W - Mrt 2024
Algehele gradering
Beslis nie - die hoenderhane kraai vanaf 3:00 in jou tent.
Lees meerFrancois V - Jun 2024
Algehele gradering
Not an enjoyable stay.
Lees meerOuKlip Game Lodge se terugvoer
Hi Francois, thank you for your review. However, we feel that it is necessary to respond to this review because the information is not accurate. On the day the booking was made, we sent an email giving all the booking information, which included a map with directions and instructions not to follow GPS to avoid getting lost in the game reserve. The email also provided information about the conservation fee for the game reserve and a full price list with the extra services and additional items we offer, such as guided game drives, cleaning services, firewood, etc. During our check-in process, as standard procedure, we ask guests if they are interested in firewood, firelighters, ice, cleaning services and a guided game drive. All these services are optional; none is enforced on guests. If guests are interested in a guided game drive, we ask them to specify a date and time from the available options, as we have limited seats and need to schedule in advance. We also inform guests about the 12-hour cancellation policy when the game drive is booked, and this policy is conspicuously displayed in our reception area. We approached you after check-in to discuss the date and time for the game drive and even moved other guests to different slots in order to accommodate your group on the Saturday afternoon game drive. However, the game drive reservation was not cancelled with us directly. We were informed by another guest, who we picked up for the game drive and who attended an event at Camp Discovery, that you had mentioned to them that you would not able to join the game drive. Consequently, three seats remained unoccupied on the game drive, which could have accommodated other guests, who we had to turn away because the game drive was fully booked. When checking out, we informed you in compliance with our policies that the game drive was not cancelled and that the full amount was due. To avoid any confrontation, the receptionist removed the game drive from your account, informing you that this was not the correct protocol. We assure you that we did not behave with rudeness or unkindness; it is surprising that you did not notice the price of the game drive and the cancellation policy displayed prominently in the reception area, which is on the board where we note down the date and time of game drives, and on our desk. Our rates on LekkeSlaap also clearly indicate that it is only for self-catering accommodation and do not include a guided game drive.
Jevan D - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer binnekort gaan kuier.
Kate B - Des 2023
Algehele gradering
Idyllic, comfortable stay with an authentic bush feel.
Lelanie L - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig, lekker gerus!
Henko J - Des 2023
Algehele gradering
It was beautiful, and quiet and very relaxing.
Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek by OuKlip gehad!
Lees meerAndre V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties, ongelooflik en onbeskryflik.
Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Naweek weg vir huweliksherdenking.
Nilo K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid, netjies, kos vir jou siel.
Nelson M - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing value for money and well kept.
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Cor V - Okt 2023
Algehele gradering
'n Absolute perfekte wegbreekplek in die Bosveld.
Lees meerCobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie diens, pragtige Bosveld.
Sieg P - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Nelis C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Lee N - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf in die natuur.
Adri T - Aug 2023
Algehele gradering
The best experience in the bush ever!
Soleil S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Werner L - Aug 2023
Algehele gradering
'n Absolute belewenis.
Judi C - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Reyan N - Aug 2023
Algehele gradering
Kuiertjie met verwagtinge oortref.
Tanya V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte Bosveld-wegbreek!
Annelize V - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n wenresep vir saligheid!
Hendrik B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hanno S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustigheid is presies wat ons siele nodig gehad het.
Stefan B - Jul 2023
Algehele gradering
2nd Wedding Anniversary.
Maria A - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Mariné V - Jul 2023
Algehele gradering
Behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend.
John P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker naby aan Pretoria.
Shané J - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Megan V - Jun 2023
Algehele gradering
Koud, maar tog heerlik. Als kon toe en ons kon lekker warm slaap met die natuur in ons ore.
Ashleigh P - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing!
Kelly V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en salige plek om saam familie te geniet.
Annalene C - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige lodge, vriedelike diens!
Pikkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Die eienaars het aan alles gedink om ons verblyf 'n ware 'glamping'-ervaring te maak.
Karina S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Surina R - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Theresa T - Apr 2023
Algehele gradering
Goed ingerig en rustig.
Armand D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Nicole B - Mrt 2023
Algehele gradering
"Glamping" op sy beste!
Ronel W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasiese fasiliteite en diens.
Tylo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was amazing, alles wat jy in 'n bosveldvakansie wil hê en meer. Vol toegerus en sal binne 'n vingerklap weer gaan!
Marlien V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lana R - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, romanties, asem weggeslaan.
Sheree L - Jan 2023
Algehele gradering
I love OuKlip!
Ian K - Jan 2023
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Zahn-michelle A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic breakaway.
Sune V - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Sonia S - Okt 2023
Algehele gradering
Wegbreek-duisend.
Lees meerHendri V - Sep 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Sumari H - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek.
Yulanda S - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige selfsorg en toegeruste tent. Kombuis en privaat Lapa 'n groot pluspunt.
Joe V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Monique G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Rikus V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese natuurwegbreek.
Lees meerMiche J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Waldo V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naweek.
Angelika P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus.
Jacques N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en goeie kwaliteit. Sal verseker die plek weer besoek.
Elma D - Jan 2023
Algehele gradering
A quiet and peaceful getaway.
Daniel (neil) P - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome place.
Kgabo M - Jan 2023
Algehele gradering
The place is more beautiful in real life than in pictures. I got the tent that I booked and I loved that it was at the end.
Asande M - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing, relaxing and much needed break.
Carolina F - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die rustigheid het baie gehelp vir ons besige lewe.
Martie V - Sep 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker. Geriewe skoon en netjies.
Gerrit J - Apr 2023
Algehele gradering
Bitter netjies en baie oulik.
Lenez K - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike wegbreek.
Petri G - Des 2022
Algehele gradering
Rustige naweek weg.
Juan V - Des 2022
Algehele gradering
Eenhede is baie netjies en goed toegerus. Plek is goed geleë en het 'n winkel met klein goedjies wat dalk benodig kan word.
Klaus K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en uiters goed.
Sandra V - Nov 2022
Algehele gradering
Glamping op sy beste.
Hendrik F - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice place.
Dick R - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig met geen geraas. Verskeidenheid wild en plaasdiere in die kamp met Dinokeng aan oorkant van grensdraad.
Lees meerSusan V - Okt 2022
Algehele gradering
Great! Dankie, vriendelikste mense, netjiese plek en ongelooflik rustig!
Fourie P - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die perfekte wegbreek van die stad af. Stil, rustig in die bos.
Adri B - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Maritz W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, privaat en uniek.
Francois V - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyed it very much, wish we could stayed a bit longer.
Jaco L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chazelle E - Aug 2022
Algehele gradering
Bosveld lavenis.
Edward O - Aug 2022
Algehele gradering
Een van die bestes.
Esmari B - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, netjies, alles in een, moeite werd.
Lees meerTanya N - Aug 2022
Algehele gradering
Great weekend breakaway.
Sharon M - Aug 2022
Algehele gradering
Great venue close to home.
Marilie D - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely bush break-away.
Rolandi V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit is een van ons gunsteling plekke om te gaan!
Keleigh C - Jun 2022
Algehele gradering
Loved loved loved.
William P - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike wegbreek in Dinokeng.
Esri C - Jun 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker wegbreek vir die naweek.
Lawrence D - Jun 2022
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Marelien C - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, vrede, alles wat mens kan nodig hê en uiters gemaklik.
Yolandi C - Mei 2022
Algehele gradering
Besonderse akkommodasie!
Michelle N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier by Ouklip Game Lodge.
Eckhart H - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay and would go back as soon as possible again.
Juan V - Mei 2022
Algehele gradering
Het 'n fantastiese tyd gehad met my vrou en dogter. Sal beslis weer daar kuier.
J.j V - Apr 2022
Algehele gradering
Regte plek om Dinokeng te verken met baie aangename gasheer en -vrou.
Jennifer D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en stil. Altyd lekker om by OuKlip te bly.
Karina S - Apr 2022
Algehele gradering
Puik!
Merwelie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Retief L - Mrt 2022
Algehele gradering
Most enjoyable and pleasant. Good value for money.
Lees meerPeter R - Feb 2022
Algehele gradering
Great place, great people, wonderful stay.
Drienie B - Jan 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Jacolien S - Jan 2022
Algehele gradering
So wil mens in 'n tent bly!
Sherylene C - Des 2022
Algehele gradering
Regtig puik!
Isabel D - Okt 2022
Algehele gradering
A wonderful peaceful getaway.
Lees meerStephen S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkomodasie en pynlik netjies!
Angelika P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, dankie.
Lourens C - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike tent-enheid met baie aandag aan detail.
Kobus M - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker verblyf, baie netjies en lekker om jou eie braai/boma te hê.
Liezl K - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek.
Ben B - Jun 2022
Algehele gradering
Good trip.
Sunette T - Apr 2022
Algehele gradering
Kon lekker ontspan en ons dogtertjie het die diertjies op die erf baie geniet.
Cynthia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful and inviting.
Mev R Ina T - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en genoeg diere gesien.
Bertus R - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike tyd.
Marion A - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome 3 day getaway.
Janina K - Des 2022
Algehele gradering
Volle 4 ster werd! Baie lekker 'glamping' in die bosveld teen 'n sakpasprys.
Lees meerBridget B - Aug 2022
Algehele gradering
We had a great few days away from the hustle and bustle, really enjoyed our stay. Wilma and Gilbert were very welcoming hosts.
Driekie P - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Andries C - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was baie goed. Bestuurder kon ons meer ingelig het oor geriewe naby ons tent.
Andrew S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Abrie M - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker, maar reën het gepla met buite stoep wat heeltyd onder water was. Buite stoep ook kombuis.
Carol G - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful heaven for a quick breakaway.
Bernhard S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie netjiese plek.
Louise B - Des 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties!
Pierre G - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker - die game drive was 'n hoogtepunt.
Mario R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker Bosveld ervaring.
Louise H - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig
Zandi K - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Nastascha G - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker soos altyd by OuKlip!
Enya F - Okt 2021
Algehele gradering
Hemel op Ouklip!
Teagan L - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Maddison-lee B - Okt 2021
Algehele gradering
Organised and peaceful.
Kim V - Okt 2021
Algehele gradering
Outstanding accommodation in a beautiful bush setting.
Stiena M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties, wonderlik, heerlik.
Michelle K - Sep 2021
Algehele gradering
We had a lovey stay. Friendly staff and room very clean.
Jurgens H - Sep 2021
Algehele gradering
Vierster-hotel in 'n tent.
Lees meerStella D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker bosveld-wegbreek.
Combrinck L - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek vir ’n rustige wegbreek in die bos!
Francois L - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike, baie skoon, netjies lyk soos nuut. Waarde vir geld. hoogs aanbeveelbaar.
Lees meerHerma V - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspanne hemel
Martin S - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, Oom Geralt is baie vriendelik.
Jeannie D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige bosveld-wegbreek.
Rickey H - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerCarla H - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese naby wegbreekplek vanaf Pretoria.
Craig V - Aug 2021
Algehele gradering
Welcoming and relaxed.
Alma D - Jul 2021
Algehele gradering
Bosrustigheid 'n klipgooi van die stad af!
Mariné V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelike, waarde vir geld.
Marlette F - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte bos wegbreek.
Willem O - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker.
Robbie K - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese, luukse fasiliteit met hoogstaande gehalte diens.
Mignon M - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Lourens B - Mei 2021
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
Heinrich O - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, rustig en stil.
Div D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en sal definitief weer besoek.
Izette G - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike kampgevoel in die Bosveld!
Zinobi D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier, dit is beslis ons nuwe gunsteling plek.
Liezl K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, en baie mooi. Alles wat mens uit die bosveld verwag!
Natalie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Definitief die moeite werd, en daar is definitief alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink en dit so gedoen. Sal enige tyd weer gaan.
Hendrik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Zandrie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was een van ons lekkerste vakansiewegbreke nog. Sal enige tyd weer teruggaan.
Elna D - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige wegkom van die stad se gejaag.
Divan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Tranquillity at its best.
Pieter J - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik
Pierre N - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en ontspan.
Lindi D - Feb 2021
Algehele gradering
Die lekkerste wegbreek wat ons nog ooit gehad het.
Sylvia G - Feb 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Pieter W - Jan 2021
Algehele gradering
Sekerlik een van die beste indien nie die beste plek in Dinokeng!
Wimpie O - Jan 2021
Algehele gradering
Luukse tentverblyf in die bos.
Michelle B - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige lodge
Gizelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing.
Marius D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lore C - Okt 2021
Algehele gradering
Real bush experience close to home.
Renaud D - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet!
Johan C - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik rustig skoon!
Carel D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Gaylan D - Apr 2021
Algehele gradering
Close enough yet remote, beautiful location and beautiful lodge.
Lizelle V - Feb 2021
Algehele gradering
'n Lekker naweek ruskans.
Lees meerIngrid J - Des 2021
Algehele gradering
Die OuKlip Lodge was perfek. Baie netjies en puik onderhou.
Lindy R - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing, ontspanne.
Anel H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus. Luukse tent-akkommodasie met alles wat jy nodig het.
Tamryn K - Jun 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik besonders lekker.
Jaco V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker gewees.
Giselle R - Apr 2021
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Gunther K - Mrt 2021
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing.
Stefan B - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi rustige omgewing, verblyf skoon met baie om te doen in die omgewing.
Lees meerRhona P - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese bos-ervaring.
Chris J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Yolanda S - Jul 2021
Algehele gradering
Ouklip is 'n lekker luukse tentverblyf.
Lees meerMichelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
Juanita H - Des 2020
Algehele gradering
Ons het 'n amazing tyd by Ou Klip gehad, die eienaars was so vriendelik & altyd behulpsaam.
Eloize Z - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Pedri B - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek naby Pretoria.
Tina J - Nov 2020
Algehele gradering
Tentverblyf is meer as wat ek verwag het.
Drienie V - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik, waarde vir geld.
Juanita M - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike rustige wegbreek.
Gert P - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustige verblyf.
Daleen H - Okt 2020
Algehele gradering
'n Wildtuin wegbreek in weelde!
Melissa G - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek met puik diens.
Bianca A - Sep 2020
Algehele gradering
Calming and trusting.
Rudi M - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, privaat en baie aangename tenthuise.
Armand P - Sep 2020
Algehele gradering
'n Vinnige, rustige, lekker wegbreek.
Elize N - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, puik toegeruste knus tent
Petra S - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike naweek. 'n Stukkie hemel op aarde.
Holly W - Feb 2020
Algehele gradering
Very clean, neat and tidy. People were very friendly and over all a very enjoyable experience. Will most definitely go back!
Sulette R - Feb 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik!
Stephanie H - Jan 2020
Algehele gradering
Die fasiliteite is uit die boonste rakke.
Lisa V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Conrad L - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker, maar dink dit is bietjie duur.
Lizelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek met rustige atmosfeer, het dit baie geniet.
Yolandi R - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreek.
Ignatius R - Mrt 2020
Algehele gradering
Beste rus naweek in 'n lang tyd.
Willem V - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en baie rustig, Wilma en Gilbert is hartsmense en gee baie om vir hul gaste.
Lisa V - Des 2020
Algehele gradering
Vreeslik rustig. Ideale plek om te herlaai.
Maritsa M - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige luukse tenthuis in die bos kuier, was puik !
Chantelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Die eenhede is voortreflik. Netjies, skoon en puik uitgedink.
Lees meerPatty S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely chilled weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike rustige naweek.
Was op safari, maar het nie veel gesien nie. Het egter die witrenoster gesien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wouter I - Des 2019
Algehele gradering
Ideale wegbreek bestemming!
Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Perfek.
Verena M - Nov 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Juandre V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jacq H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Andrea J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en heerlik!
Marno V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik. Perfekte naweek.
Ilze U - Aug 2019
Algehele gradering
Very relaxing tranquil environment where you can reboot your system.
Lize E - Jul 2019
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oortref.
Marizanne P - Jun 2019
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Esme V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties en kan sterk aanbeveel word.
Melandi P - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige private verblyf.
Justin B - Jun 2019
Algehele gradering
Super place for a weekend break.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek vir 'n naweekwegbreek.
Pragtige tente wat goed toegerus is met alles wat nodig is om weg te breek vanaf die stad. 'n Plek wat ons weer gaan besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Philip V - Jun 2019
Algehele gradering
Soos die vorige keer wat ons daar was was dit vreeslik lekker!
Rudi D - Mei 2019
Algehele gradering
Great stay once again at OuKlip.
Lentie V - Mei 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Letitia F - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing
Lees meerCornelia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en baie ontspannend.
Pieter W - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en 'n goeie wegbreek van die besige lewe.
Bennet D - Feb 2019
Algehele gradering
Natuur, groot 5 en weg van die gejaagde lewe. Tyd saam gesin en God.
Eric C - Feb 2019
Algehele gradering
The owner, Gilbert, was exceptionally helpful. Tents are very well equipped.
Pieter W - Jan 2019
Algehele gradering
Die beste verblyf by Dinokeng Wildreservaat.
Jp L - Jan 2019
Algehele gradering
Kan nie glo hoe luuks die verblyf is met die prys wat mens betaal nie.
Karen V - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Johan F - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike en rustige omgewing.
Jaco S - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en rustig; baie mooi tentverblyf.
Reinhardt G - Sep 2019
Algehele gradering
Besonders mooi en netjies. Die tente is met baie fyn detail beplan.
Naomi C - Jul 2019
Algehele gradering
Ouklip is 'n oase in die bosveld.
Lees meerLouise D - Jun 2019
Algehele gradering
Ware bos-ervaring.
Pieter M - Jun 2019
Algehele gradering
Rus vir ons siele.
Lees meerErna F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Tiago P - Okt 2019
Algehele gradering
Great experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ervaring.
Ouklip is 'n wonderlike plek om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefan G - Okt 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en baie rustig.
Amanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Gavin D - Sep 2019
Algehele gradering
Chilled and tranquil.
Wilna V - Jul 2019
Algehele gradering
Die vriendelikste eienaars. Wonderlike ervaring.
Mannie T - Apr 2019
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Nic H - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg-akkommodasie.
Andrea V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Peter C - Nov 2018
Algehele gradering
A jewel close to home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Juweel naby tuiste.
Personeel was vriendelik en professioneel. Tente was netjies, skoon met alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dickie L - Nov 2018
Algehele gradering
Net 'n plesier!
Lees meerSally S - Nov 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Lonnie V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Jaunimie V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Elna M - Okt 2018
Algehele gradering
Great wegbreek!
Nalene P - Okt 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Leane V - Okt 2018
Algehele gradering
Die perfekte natuurwegbreek!
Michael P - Okt 2018
Algehele gradering
Best place in the game park.
Nadia B - Sep 2018
Algehele gradering
Vir ons wat 'n rustige tog romantiese naweek wou hê, is Ouklip die perfekte plek!
Chrisna T - Okt 2018
Algehele gradering
Die Tenthuis gee jou die idee van lekker kamp in die bos sonder enige moeite van self opslaan en afslaan met ongelooflike goeie geriewe.
Loretta R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker sal beslis weer gaan.
Carla D - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend en rustig!
Lianda L - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Liesl H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Liesel G - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Wayne H - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerNalene P - Jul 2018
Algehele gradering
Rustigheid net buite die stad.
Mariné V - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend en ontspannend.
Lees meerWimpie P - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Brenda K - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Marissa R - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was vreeslik rustig en is 'n baie lekker plekkie om te ontspan.
Leon S - Mei 2018
Algehele gradering
Beste gasvryheid.
Erisha V - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf, atmosfeer en rus was ongelooflik!
Thwanette S - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend en luuks.
Marize B - Mrt 2018
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek, sal beslis weer besoek.
Jacques L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was so naby en tog so ver van die stad.
Erich I - Jan 2018
Algehele gradering
Vanaf ons aankoms het ons net persoonlike goeie diens van Gilbert en Wilna gekry.
Natalize R - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige en luukse verblyf!
Jaco P - Jan 2018
Algehele gradering
Bosveldwegbreek.
Erich I - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Adrie D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike rustigheid in die natuur.
Robert B - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek in die bos met besondere kliëntediens, baie netjies!
Nicole N - Jul 2018
Algehele gradering
Very comfortable, clean accommodation. Great service and attention to detail. Will be back - thank you enjoyed our stay!
Vinoulia B - Mei 2018
Algehele gradering
Relaxing and quality family time.
Lees meerDavid R - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie boservaring.
Dene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Angelique H - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Koos V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Christine S - Jan 2018
Algehele gradering
Puik verblyf en baie gasvry!
Stephanie G - Des 2018
Algehele gradering
Was very relaxing and tranquil.
Santie V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en goed vir die siel.
Hennie P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Izak V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en gerieflik.
Ciska B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Elizma V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie luuks.
Alida V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
Neels A - Jul 2018
Algehele gradering
Ekstra dienste.
Francois R - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Klarinda V - Okt 2018
Algehele gradering
Neat accomodation, rude staff.
Lees meerWillie B - Des 2017
Algehele gradering
Alles is daar, bring net jouself, kos, iets om te drink and klere.
Ben D - Des 2017
Algehele gradering
Stukkie hemel in die bos met al die geriewe wat saak maak.
Sonja Y - Des 2017
Algehele gradering
Sal baie beslis weer gaan.
Marthinus S - Des 2017
Algehele gradering
Bosveld stilte. Weg van die stadslawaai. Rustig en ontspanne.
Lees meerPaul B - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker naby vir ons en die beste plekkie in die bosveld.
Michelle C - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasiese verblyf weg van die besige stadsgeraas. Vir seker die beste plek om net te gaan afskakel en rus.
Lees meerIlse W - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame eienaars, relatief sentraal in die park, private braai-area, al die tente kyk op die reservaat uit.
Lees meerStefan B - Okt 2017
Algehele gradering
Verlowing sonder die stres.
Lees meerPetronella M - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.
Willem E - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Desire D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was net 'n wonderlike ervaring.
Dirk L - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Amore C - Jul 2017
Algehele gradering
Was fantasties, hemel op aarde! Sal beslis weer gaan.
Bertie T - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gerus, baie goeie diens.
Jeseph M - Mei 2017
Algehele gradering
Weereens baie lekker naweek by Ouklip Game Lodge.
Lees meerVanessa V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige luuksheid in die bos.
Chantalle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Marilee E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie skoon en mooi. Goeie diens.
Sinone P - Jan 2017
Algehele gradering
Stukkie hemel!
Rick C - Des 2017
Algehele gradering
Gemoedsrus in bosveld prag.
Stefan P - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en oortref verwagtinge!
Lees meerLouis L - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Zaanri V - Aug 2017
Algehele gradering
Was heerlik verby.
Anneke S - Feb 2017
Algehele gradering
Die fasiliteite is ongelooflik netjies, goed versorg en gemaklik! Ons was baie beïndruk! Dit was ook baie luuks en ruim, meer as wat jy van 'n tent kon verwag.
Jeseph M - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike luukse tentverblyf!
Charl E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus!
Melissa L - Nov 2017
Algehele gradering
Verskriklike oulike plek. Perfekte tenthuise. Alles wat jy benodig is daar.
Laurette B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Leigh T - Nov 2016
Algehele gradering
Neat, clean, amazing accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, skoon en ongelooflik!
As jy op soek is na 'n plek waar jy jouself kan hoor asem haal, dan is die plek ideaal. Die blyplek is pragtig, netjies en skoon. Die boma is so spesiaal, hier kan jy en jou familie sit en in privaatheid die buitelug waareer. Die einaars en hul seun was fantastiese gashere. Om die natuur en wild van Dinokeng so te verken is 'n moet vir enige gesin wat lief is vir die buitelug. Wildritte is ook 'n moet by OuKlip.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brian V - Okt 2016
Algehele gradering
Puik verblyf!
Liezl V - Sep 2016
Algehele gradering
Die beste luukse tent ervaring!
Anita N - Aug 2016
Algehele gradering
Alles werk.
Brandon M - Jul 2016
Algehele gradering
Beste rusplek ooit.
Anchen B - Jul 2016
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer Ouklip besoek. Die tente was so netjies gewees en alles is daar wat jy benodig.
Llewellyn L - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker kuier!
Drehan M - Jun 2016
Algehele gradering
Was 'n belewenis wat moet ervaar word.
Michelle C - Jun 2016
Algehele gradering
Hulle het aan alles gedink, tot die kleinste detail en behoefte is in voorsien.
Elrien S - Mei 2016
Algehele gradering
Drie baie rustige dae.
Lizl R - Mei 2016
Algehele gradering
Dit is was ongelooflik lekker!
Yolande D - Mei 2016
Algehele gradering
Top kwaliteit bosveld ondervinding.
Minette V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike, luukse verblyf in die bos.
Sandra R - Mei 2016
Algehele gradering
Sielsalige naweek...
Dewald B - Apr 2016
Algehele gradering
Bosveld net buite Pretoria
Stephan C - Mrt 2016
Algehele gradering
Asemrowend en uniek.
Natasha F - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie uitgerus, presies wat ons nodig gehad het, nie te ver uit die stad nie.
Jacques V - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal regtig OuKlip aanbeveel, mense is vriendelik baie wild om te sien en die eienaars gaan uit hul pad uit om jou die beste ervaring te gee.
Chrisna S - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Andre S - Feb 2016
Algehele gradering
'n Onvergeetlike, netjiese, gemaklike en vriendelike wegbreekplek nie te ver van die huis af nie.
Lientjie Y - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerTaryn B - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflik! Meer as wat ons verwag het!
Ronald V - Jan 2016
Algehele gradering
Uiters aangenaam en ontspannend.
Michelle C - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende luuksheid vir 'n naweek wegbreek.
Tyron W - Jan 2016
Algehele gradering
Great accommodation, with amazing views.
Ferdie P - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Vriendelike diens. Great verblyf.
Rozahn S - Sep 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Tim M - Aug 2016
Algehele gradering
Luxurious tents in a relaxing setting.
Peter John Q - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker wegbreek met BAIE vriendelike diens en atmosfeer! Puik!
Gerrie E - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf in die natuur in 'n goed toegeruste en luukse tent.
Lees meerDimoina T - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome.
Daurayne V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Chris L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Peet S - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, luukse tente.
Elizna D - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Stella D - Des 2015
Algehele gradering
Luukse, permanente tent in Dinokeng Natuurreservaat, naby genoeg om vir 'n naweek 'n heerlike boswegbreek te hê.
Liesel T - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Monique V - Des 2015
Algehele gradering
Wegbreek was nog nooit so 'n groot plesier nie.
Willem B - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig, goed versorg, goeie kwaliteit verblyf en 'n heerlike ervaring.
Lees meerRiaan B - Okt 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Yolandi G - Aug 2015
Algehele gradering
Beste bosvakansie nog!
Janetha D - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Tinus C - Aug 2015
Algehele gradering
Ek sal verseker weer gaan!
Charmaine S - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring! Alles was "tops".
Zeldie V - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense, stilte om jou in die bosveld met al die geriewe wat jy benodig!
Michelle G - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekende ondervinding en definitief 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel!
Lees meerSuzanne F - Nov 2015
Algehele gradering
Ideale plek om af te sny van die buitewereld.
Lees meerElda B - Jul 2015
Algehele gradering
Vinnige boswegbreek, netjiese en gerieflike verblyf!
Johan B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie nice en stil.
Michael N - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker naweek weg.
Yolandi V - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige natuur.
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang