Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OuKlip Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 429 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annalene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Oord baie goed bestuur, alles is besonders skoon en netjies. Baie lekker, oord baie goed bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanell B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike diens ontvang. Veilig vir die kinders. Baie skoon en netjies. Bitter lekker gebly. Net soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sielsvrede. Dis regtig pragtig en so lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Worth the visit! We had a wonderful stay at OuKlip Farmhouse. From the beginning to the end we received great service. The house has everything you need, it was clean and spacious. Cleaning services are also available, which helps a lot when traveling with kids. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker, rustig en vrede vir die siel. Vriendelike en behulpsame personeel. Netjiese, skoon, gerieflike verblyf! Waarde vir geld. Eienaars is gasvry en baie vriendelik. Kinders is 1 jaar en 3 jaar oud en het die diere, klein speelplekkie en buite lewe vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was 'n heerlike ervaring en sal vir seker weer terug gaan soontoe. Ouklip was absoluut die moeite werd, pragtige tente met baie mooi fyn detail. Mooi afgerond, meubels is iets besonders. Badkamer en kombuis is ook eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jg H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fanastiese verblyf. Ons het in die Plaashuis gebly op OuKlip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Petrie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Moet nie tyd mors om na 'n ander plek te gaan. Sal definitief weer gaan. Skoonste plek wat ons al in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende plek. Volledige kombuis en akkommodasie. Baie lekker akkommodasie en geriewe! Uitstekend, sal vir seker weer die plek ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 429

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 980
R1 980 R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 980
R1 980 R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi29KG79qF9MzPX79lNyiEpOTQFhABkslO4iSwdUfjCqgk9ncNx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 429 5 1 5 Plot 59 Fisant Avenue Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.392768832128 28.396133780479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang