Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OuKlip Game Lodge

Wildsplaas
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

OuKlip Game Lodge bied luukse tentverblyf in die Groot 5 Dinokeng Wildreservaat, net 50 km noord van Pretoria. Die wildreservaat is veral bekend vir beeldskone roetes en wildkyk-geleenthede, en is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf word in 14 luukse tente gebied. Elke tent het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrotte-bed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke tent het ook 'n onderdakkombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke tent het ook 'n stoep met braaigeriewe en 'n privaat ingang.

Die OuKlip Plaashuis is 'n vierslaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n groot, oop eet- en leefarea, 'n kombuis en 'n voorstoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n klein, privaat plonspoel en 'n boma. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 gedeelde badkamers, elk met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 2 swembaddens op die perseel en veilige parkeerplek. Gaste kan hul oë vir die Groot 5 oophou, wildkyk, wildritte geniet en op selfryroetes gaan.

Aktiwiteite in die omgewing sluit baarsvang, voëlkyk, wildkyk, visvang, Groot 5-wildritte en begeleide staptoere in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 435 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jennifer R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect African adventure. Gilbert and Nel were very professional and friendly. Great hospitality! Lodge and facilities top-notch. Gues...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons nuwe ontspan plek! Dit was 'n fantastiese, ou klip gaan ons vir seker meer gereeld sien!
Okt 2024
Mona D
5.0
Rustige bosveld wegbreek. Baie netjiese verblyf. Heerlike verblyf met 'n game drive.
Okt 2024
Louisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Wat 'n wonderlike plek. Die diens was uitstekend en die akkommodasie nog beter. Sal een dag weer teruggaan.
Okt 2024
Ruth S
Gesin met klein kinders
5.0
A real little gem in the heart of Dinokeng. The house is well insulated and felt warm and cozy, which was very much appreciated on the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 435

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink OuKlip Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi29KG79qF9MzPX79lNyiEpOTQFhABkslO4iSwdUfjCqgk9ncNx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 435 5 1 5 Plot 59 Fisant Avenue Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.392768832128 28.396133780479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang