Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OuKlip Game Lodge

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2025 tot 13 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 980 R1 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

OuKlip Game Lodge bied luukse tentverblyf in die Groot 5 Dinokeng Wildreservaat, net 50 km noord van Pretoria. Die wildreservaat is veral bekend vir beeldskone roetes en wildkyk-geleenthede, en is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf word in 14 luukse tente gebied. Elke tent het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrotte-bed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke tent het ook 'n onderdakkombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke tent het ook 'n stoep met braaigeriewe en 'n privaat ingang.

Die OuKlip Plaashuis is 'n vierslaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n groot, oop eet- en leefarea, 'n kombuis en 'n voorstoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n klein, privaat plonspoel en 'n boma. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 gedeelde badkamers, elk met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 2 swembaddens op die perseel en veilige parkeerplek. Gaste kan hul oë vir die Groot 5 oophou, wildkyk, wildritte geniet en op selfryroetes gaan.

Aktiwiteite in die omgewing sluit baarsvang, voëlkyk, wildkyk, visvang, Groot 5-wildritte en begeleide staptoere in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 442 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wian P
5.0
Wondelike weg breek. Sal vir seker weer gaan. Was 'n wondelike weg breek. Baie rustig en wonderlik om al die diere teen die heining te sien elke dag. ...
Sien meer
Jan 2025
Ian K
Saam met lewensmaat
5.0
Derde keer wat ons daar bly en nog elke keer die lekkerste kuier. Dit was baie lekker.
Jan 2025
Charlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, beautiful, easy. The stay was lovely and exceeded our expectations. Greeted warmly by the owners and staff, who were very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Dominique K
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi en pretig. Vreeslik mooi en netjies. Ons sal beslis teruggaan.
Des 2024
Lauren B
Saam met lewensmaat
4.6
Beautiful lodge that is well maintained and managed. Very relaxing. Lovely peaceful place. Very well equipped and everything thought ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 442

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink OuKlip Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
R 1 980 R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 980
R 1 980 R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Erf 59, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi29KG79qF9MzPX79lNyiEpOTQFhABkslO4iSwdUfjCqgk9ncNx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 442 5 1 5 Plot 59 Fisant Avenue Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.392768832128 28.396133780479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang