Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouklip Place Hotels

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gloria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Ouklip Place Hotels
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anri M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri M

Mooi en netjiese kamer.

Die kamer was baie mooi en netjies, die gasheer was vriendelik en het dadelik terugvoer gegee as ek iets gevra het. Ons het baie lekker gebly.

Ouklip Place Hotels se terugvoer

Groot plesier!

Ouklip Place Hotels
Janette B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Perfekte plekkie gewees!

Baie vriendelike diens. Ruim kamer en baie skoon en netjies.

Ouklip Place Hotels se terugvoer

Baie dankie…

Ouklip Place Hotels
Wiané K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiané K

Lekker geblu.

Ons het baie lekker gebly, die mense is baie vriendlik en alles is so mooi. Gloria wat ons ontvang het, is 'n fantastiese gasheer.

Ouklip Place Hotels se terugvoer

Wiané

Ouklip Place is daartoe verbind om altyd die beste vir die gaste te gee, daarom waardeer ons jou terugvoer baie.

Cobus Du Preez
Ouklip Place

Ouklip Place Hotels
Etienne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne D

Gemaklik, baie basies.

Afwerkings kort onderhoud. Geen tuin, meubels vervalle. DSTV werk nie.

Anneli D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli D

Vir wat jy betaal is die akkommodasie goed.

Vir die prys kry jy waarde. Dit sou lekker gewees het indien daar 'n spieël in die slaapkamer kon wees en die TV op so 'n manier geïnstalleer was sodat jy dit darem vanaf in die bed kon sien. 'n Handdoekreling of twee in die badkamer en 'n kassie of rakkie om jou toiletware neer te sit sou baie geriefliker gewees het. Handdoeke is baie dun en oud. Kamer is skoon en netjies, daarmee kon ons nie fout vind nie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ouklipweg 132, Wilro Park, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd5cc83b3007d9659f5d2b0024f13246b4e3b4ffff94f6967bac9d15c398e49d1436f8e0f2d8ecb373c9907ea22a23f6e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 132 Ouklip Road Wilro Park 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.11467311822 27.864230119496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang