Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouklip Place Hotels

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Anri M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Mooi en netjiese kamer. Die kamer was baie mooi en netjies, die gasheer was vriendelik en het dadelik terugvoer gegee as ek iets gevra het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloria
Ouklip Place Hotels
Groot plesier!

Janette B
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfekte plekkie gewees! Baie vriendelike diens. Ruim kamer en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloria
Ouklip Place Hotels
Baie dankie…

Wiané K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker geblu. Ons het baie lekker gebly, die mense is baie vriendlik en alles is so mooi. Gloria wat ons ontvang het, is 'n fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloria
Ouklip Place Hotels
Wiané Ouklip Place is daartoe verbind om altyd die beste vir die gaste te gee, daarom waardeer ons jou terugvoer baie. Cobus Du Preez Ouklip Place

Etienne D
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jul 2024

Gemaklik, baie basies. Afwerkings kort onderhoud. Geen tuin, meubels vervalle. DSTV werk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anneli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Vir wat jy betaal is die akkommodasie goed. Vir die prys kry jy waarde. Dit sou lekker gewees het indien daar 'n spieël in die slaapkamer kon wees en die TV op so 'n manier geïnstalleer was sodat jy dit darem vanaf in die bed kon sien. 'n Handdoekreling of twee in die badkamer en 'n kassie of rakkie om jou toiletware neer te sit sou baie geriefliker gewees het. Handdoeke is baie dun en oud. Kamer is skoon en netjies, daarmee kon ons nie fout vind nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gloria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ouklipweg 132, Wilro Park, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd5cc83b3007d9659f5d2b0024f13246b4e3b4ffff94f6967bac9d15c398e49d1436f8e0f2d8ecb373c9907ea22a23f6e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 132 Ouklip Road Wilro Park 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.11467311822 27.864230119496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang