Ouklip Place
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ouklipweg 132, Wilro Park, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouklip Place is in Wilro Park geleë en bied bekoorlike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of paartjies.
Die verblyf beskik oor 7 aparte slaapkamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n koning- óf koningingrootte-bed, asook en suite-badkamers met storte.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met stroomdienste, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel in. Beddegoed en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n gemeenskaplike piekniekarea en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ouklip Place het rugsteunsonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Dit is ook naby plaaslike winkelsentrums en gewilde besienswaardighede soos Silverstar Casino en Parkview Gholfklub wat uiteenlopende ontspanningsopsies bied. Dit maak Ouklip Place ideaal vir gaste wat ontspanning wil kombineer met nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Spa-behandelinge
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Gloria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Ouklipweg 132, Wilro Park, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Ouklip Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ouklipweg 132, Wilro Park, Roodepoort, 1724, Gauteng