Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma and Oupa's Self-catering Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit voel asof jy by die huis is. Veiligheid en goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Baie dankie

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Very nice place. Clean, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review.

Corrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Sal weer gaan. Baie gerieflik. Kort net 'n elektriese waaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die versoek vir 'n waaier.

Bradley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Amazing stay. Die plek se foto's doen die plek nie justice nie, die plek was amazing, ons was so goed ontvang. Die plek is skoon en het alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek kan die plek regtig 10 uit 10 gee, ons het die rugby so geniet ek en my vriende wil weer kom. Hou die plekkie so ouma en oupa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely a lovely, safe place. The place is good, and safe, we really enjoy our stay for the weekend. I wouldn't mind booking again by the same place, ouma en oupa are also tops. Just had a little bit of a problem with hot water but all in all it's fantastic accommodation 5 star for the old couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive feedback.

Lisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Very good and accommodating. They were very nice and made sure we had all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review.

Allister S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Perfect. My family and I enjoyed a fantastic weekend, can't wait for our next visit. Everything was perfect and Fred is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review. You are welcome. Warm regards

Glynn O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Place was great. Everything you need. Big, clean and definitely worth every cent. Situated in a very safe area. Will definitely visit again. Has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive feedback. You are welcome.

Clarise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vakansie by Ouma en Oupa's Self-catering Units was ideal vir my en my gesin. Ons sal enige tyd weer van Ouma en Oupa's Self-catering Units gebruik maak. Baie lekker gekuier. Oulike eenheid, ons het sommer lekker tuis gevoel. Ons het die gasvryheid en vriendelikheid vreeslik waardeer en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9518adfdf8ed6e84500881392cb94d57d6f453b4b232dc599da76177eed8a9cc747e89ddda5c580a0fa83cd7873271c2969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 10 Chasmanthe Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100900777809 18.045865976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang