Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma and Oupa's Self-catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Ouma and Oupa's Self-catering Units
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jannie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Dit voel asof jy by die huis is.

Veiligheid en goedkoop.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Jacques R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Amazing.

Baie baie lekker gebly.

Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle W

Awesome.

Very nice place. Clean, comfortable.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive review.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Corrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Sal weer gaan.

Baie gerieflik. Kort net 'n elektriese waaier.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die versoek vir 'n waaier.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Bradley S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S

Amazing stay.

Die plek se foto's doen die plek nie justice nie, die plek was amazing, ons was so goed ontvang. Die plek is skoon en het alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek kan die plek regtig 10 uit 10 gee, ons het die rugby so geniet ek en my vriende wil weer kom. Hou die plekkie so ouma en oupa.

Lusanda J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda J

Absolutely a lovely, safe place.

The place is good, and safe, we really enjoy our stay for the weekend. I wouldn't mind booking again by the same place, ouma en oupa are also tops. Just had a little bit of a problem with hot water but all in all it's fantastic accommodation 5 star for the old couple.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive feedback.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Lisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Very good and accommodating.

They were very nice and made sure we had all that we needed.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive review.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Allister S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister S

Perfect.

My family and I enjoyed a fantastic weekend, can't wait for our next visit. Everything was perfect and Fred is a great host.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive review. You are welcome.
Warm regards

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Glynn O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn O

Place was great. Everything you need.

Big, clean and definitely worth every cent. Situated in a very safe area. Will definitely visit again. Has everything you need.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive feedback.
You are welcome.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Clarise W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise W

Vakansie by Ouma en Oupa's Self-catering Units was ideal vir my en my gesin.

Ons sal enige tyd weer van Ouma en Oupa's Self-catering Units gebruik maak. Baie lekker gekuier. Oulike eenheid, ons het sommer lekker tuis gevoel. Ons het die gasvryheid en vriendelikheid vreeslik waardeer en geniet.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Natalie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Home away from home.

Very comfortable and pleasant. Will definitely book again.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for your positive feedback.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Lizaan I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan I

Very nice.

Was very nice and restful.

Johannes H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H

Awesome.

Will definitely book again.

Rozelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle R

Dit was heerlik.

Die huisie was lekker en het alles wat 'n mens nodig het.

Max O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max O

Veilig, skoon en mooi.

Pragtige dorp met lieflike diens.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive review.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Naven G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naven G

Excellent location, stunning place and very clean with everything you need.

I would recommend this self catering unit to anyone going to Langebaan, it's close to all amenities and the beach.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive review.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Elbiena D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbiena D

Ontspannend.

Hulle was baie verdraagsaam teenoor ons. Spanbounaweek was bietjie rumoerig en luid. Meer vullissakke sal help. Dankie vir 'n lekker naweek.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Daar is vullis sakke in die onderste laai in kombuis en ons is op die perseel. Vra net dan gee ons. Sê altyd vir gaste bel my as daar probleem is.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Bernice M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M

Regtig 'n plek vir goeie genot en rus.

Die plek bied soveel rustigheid. Dis regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel vir enige persoon wat sy batterye wil herlaai, omring met die skone natuur en vriendelikheid.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Jannie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Eienaar is baie gasvry en vriendelik. Akkommodasie is vakansievriendelik en akkommoderend.

Ligging is goed. Area is stil en veilig.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Natasha B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Ons het baie lekker gebly. Oom Fred is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

5-ster verblyf gewees. Ons beveel Ouma en Oupa gerus aan vir enigiemand vir vakansie verblyf.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir die evaluering. Was 'n groot plesier om julle hier te hê.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Trevor T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor T

Pleasant stay.

Comfortable, neat, homely stay.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for your positive review.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Ziggy W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziggy W

Relaxing getaway with family and friends.

Beautiful house we stayed in, we had no problems with any of the facilities and would gladly go back.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thank you, it was great to host you.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Michelle A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle A

Baie lekker rustige area, net bietjie ver van strand af geleë.

Die oupa- en ouma-eenhede is voldoende maar sal 'n ekstra badkamer verkies aangesien die eenheid vir 6 mense is en dan moet ander kamer se paartjie ook dieselfde badkamer gebruik en deur loop deur die slaapkamer omdat die en suite-badkamer daar geleë is.

Isaac J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac J

Goeie verblyf, eienaar baie behulpsaam. Veilige area.

Ons was twee couples, maar daar was net een badkamer. 'n Stort en toilet in die ander badkamer sal aanbeveel word vir bietjie privaatheid in die geval waar daar twee couples is. Dis 'n veilige area, sal enige tyd weer daar tuisgaan. Langebaan is 'n wonderlike vakansiebestemming.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Dit is ongelukkig nie moontlik om 'n 2de badkamer by te voeg nie.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Etienne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Baie lekker gekuier.

Ons kuier was lekker. Fred en Joerieka was baie gasvry en ons het lekker gekuier.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marissa E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa E

Dit was 'n heerlike kuier.

Die woning is baie gerieflik, baie netjies en alles wat jy benodig om jou vakansie heerlik te maak. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Definitief sal ek hierdie blyplek aanbeveel.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Fred en Jorieka Botha

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Renate F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate F

Good location.

Peaceful surroundings.

Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the positive feedback.

Ouma and Oupa's Self-catering Units
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9518adfdf8ed6e84500881392cb94d57d6f453b4b232dc599da76177eed8a9cc747e89ddda5c580a0fa83cd7873271c2969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 10 Chasmanthe Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100900777809 18.045865976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang