Ouma and Oupa's Self-catering Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jannie S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit voel asof jy by die huis is.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie
Jacques R - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive review.
Corrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die versoek vir 'n waaier.
Bradley S - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing stay.
Lusanda J - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely a lovely, safe place.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive feedback.
Lisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Very good and accommodating.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive review.
Allister S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive review. You are welcome.
Warm regards
Glynn O - Jan 2023
Algehele gradering
Place was great. Everything you need.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive feedback.
You are welcome.
Clarise W - Jan 2023
Algehele gradering
Vakansie by Ouma en Oupa's Self-catering Units was ideal vir my en my gesin.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Natalie C - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for your positive feedback.
Lizaan I - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice.
Johannes H - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Rozelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Max O - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en mooi.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive review.
Naven G - Des 2022
Algehele gradering
Excellent location, stunning place and very clean with everything you need.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive review.
Elbiena D - Nov 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Daar is vullis sakke in die onderste laai in kombuis en ons is op die perseel. Vra net dan gee ons. Sê altyd vir gaste bel my as daar probleem is.
Bernice M - Okt 2022
Algehele gradering
Regtig 'n plek vir goeie genot en rus.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer.
Jannie S - Apr 2022
Algehele gradering
Eienaar is baie gasvry en vriendelik. Akkommodasie is vakansievriendelik en akkommoderend.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Natasha B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Oom Fred is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die evaluering. Was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Trevor T - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for your positive review.
Ziggy W - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing getaway with family and friends.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thank you, it was great to host you.
Michelle A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige area, net bietjie ver van strand af geleë.
Isaac J - Des 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf, eienaar baie behulpsaam. Veilige area.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Dit is ongelukkig nie moontlik om 'n 2de badkamer by te voeg nie.
Etienne V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Marissa E - Des 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Fred en Jorieka Botha
Renate F - Des 2020
Algehele gradering
Good location.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive feedback.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang