Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma and Oupa's Self-catering Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sam L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ruim, netjies en in rustige area. Was baie vriendelik ontvang met aankoms. Woonstel was baie ruim, netjies en goed toegerus vir selfsorg. Sal dit beslis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Was 'n plesier om julle hier te hê. Welkom om weer te kom.

Roelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

We will definitely be back. Had a very pleasant stay. The place is beautiful and has everything you will need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review.

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit voel asof jy by die huis is. Veiligheid en goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Baie dankie

Lettie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly en is vriendelik ontvang. Verblyf was algeheel goed, maar kan baat by die volgende veranderinge: 1 badkamer vir 2 aparte kamers is ongerieflik, veral snags, veral as mens saam met vriende gaan bly. 'n Aparte toilet sal baie help. Kamers kan baat met dakwaaiers; vensters is klein en nie voldoende vir die grootte van die kamers nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Eenheid word geadverteer met 1 vol badkamer wat geskik is vir 'n huisgesin. Nie spasie vir addisionele badkamer/toilet nie. Gaste moet kennis neem hiervan voor hulle kwotasie aanvaar. Elke vertrek het skuifdeure en vensters wat deur die dag verligting bring. Saans gereeld koel in Langebaan. Ons sal aandag gee aan dakwaaiers. Dankie vir die kommentaar en goeie "rating."

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Very nice place. Clean, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review.

Cornelius J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Sal weer gaan. Baie gerieflik. Kort net 'n elektriese waaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die versoek vir 'n waaier.

Bradley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Amazing stay. Die plek se foto's doen die plek nie justice nie, die plek was amazing, ons was so goed ontvang. Die plek is skoon en het alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek kan die plek regtig 10 uit 10 gee, ons het die rugby so geniet ek en my vriende wil weer kom. Hou die plekkie so ouma en oupa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely a lovely, safe place. The place is good, and safe, we really enjoy our stay for the weekend. I wouldn't mind booking again by the same place, ouma en oupa are also tops. Just had a little bit of a problem with hot water but all in all it's fantastic accommodation 5 star for the old couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive feedback.

Lisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Very good and accommodating. They were very nice and made sure we had all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Ouma and Oupa's Self-catering Units
Thanks for the positive review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9518adfdf8ed6e84500881392cb94d57d6f453b4b232dc599da76177eed8a9cc747e89ddda5c580a0fa83cd7873271c2969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 10 Chasmanthe Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100900777809 18.045865976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang