Ouma Bettie se Gastehuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annatjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Tjaart L - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies. Mooi area. Vriendelike mense.
Ouma Bettie se Gastehuisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi risensensie. Dit is ons droom om 'n rustige hawe te skep in 'n veilige, mooi omgewing waar jy net kan wees en geniet. Groet.
Verona K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed ingerig, skoon en rustig.
Ouma Bettie se Gastehuisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is presies wat ons droom was met Ouma Bettie se huisie. Julle was voorwaar model gaste. Geseende dag.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang