Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma Bettie se Gastehuisie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ouma Bettie se Gastehuisie is in Piketberg op 'n werkende graan- en veeplaas geleë. Geleë aan die voet van die Piketberg-bergreeks en omring deur wyn-, vrugte-, graanplase en inheemse fynbos, is dit die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n aangewese werkstasie en gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitkamer en kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, gasoond, yskas en mikrogolf. Breekware en eetgerei word voorsien. Die sitkamer is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel en maak oop na die patio, wat braaigeriewe en 'n buite-eetarea het.

Gaste kan kies om te gaan wynproe by die twee aangrensende wynplase, voetslaan of bergfietsry geniet, en selfs ziplining ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ouma Bettie se Gastehuisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annatjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma Bettie se Gastehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cad50707aa99db061360414e06e608ac129049646fd2f246fea4551211b175ff96af540a97224cf45e73c9c3b5d51365b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kransdrif Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.975007490545 18.759652742545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang