Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se C Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Ouma se C Huisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Great stuff.

Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was baie vriendelik.

Zana Manzi Services (pty) Ltd R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana Manzi Services (pty) Ltd R

Good.

All was good, WiFi a bit weak and garage door did not work.

Destemonia B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destemonia B

Dankie ons het baie lekker gebly. Als wat ons benodig het was daar.

Ouma se C huisie is tops, net wat ons nodig gehad het.

Elsabe C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Onvergeetlike kuier saam my ouers op lieflike dorpie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Binne stap afstand van see. Lieflike groot kuier en bly huis. Gemaklik vir groot groep.

Antoinette B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ons was 4 dames en het soos konings gekuier!

Ouma se C Huisie is 'n baie lekker plekkie, skoon en netjies met alles wat nodig is. Ek sal dit sterk aanbeveel. Ook baba vriendelik met 'n kot en 'n stootwaentjie. 'n Binne- en buitebraai met 'n lekker agterplaas waar kinders kan speel. 'n Motorhuis sodat mens rustig kan slaap, want jou motor is veilig. Regtig waarde vir geld. Ons sal dit vir seker weer huur indien ons in daardie deel is.

Nelia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia C

Het dit baie geniet!

Ja, die huis was perfek gewees.

Ayesha A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha A

Pleasant stay. Clean house. Stars at night were amazing.

It was a pleasant stay. All necessities were available. Only had a problem with mosquitoes. It was fine when the fan was on. But when load shedding started and the fan was off, the mosquitoes came out in full force. There wasn't 'Doom' or anything else to use. Other than that, it was a good stay.

Kobie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S

Lekker bly op Gansbaai.

Ons het 2 aande oorgebly oor 'n naweek. Dis 'n baie oulike plekkie en ons het heerlik gebly. Dankie aan die gasheer vir die vriendelike verwelkoming en die lekker gesels toe ons vertrek het. Ons sien julle beslis weer.

Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie M

Lekker plek, baie gerieflik laat mens terug dink aan die 80 en 90 jare se dekor.

Baie lekker plekkie, het baie lekker gebly, sal weer daar bespreek as ons weer toer.

Zandre J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre J

Gesin dit baie geniet.

Dit was baie heerlik. Kinders het ook baie geniet.

Francois H.j S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H.j S

Die eienaars is gemaklik en ondersteunend. Ons gaan definitief weer soontoe. Dankie.

Gerieflik, rustig, gemaklik. Goed vir die siel.

Ayala H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayala H

Perfect! Restful, peaceful and enjoyed it fully.

Definitely going back again. We enjoyed our stay so much️.

Joubert U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U

Lieflike plekkie.

Ouma se C Huisie is werklik 'n baie oulike plekkie. Ons kuiertjie was hopeloos te kort, maar ons kom weer.

Jane M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

Rustig. Lekker gekuier!

Lekker kuiertjie gehad, en daai beddens (reguit uit die hemel).

Wikus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Heerlik, heerlik, heerlik.

Ons was verras met die spasie en ligging naby Gansbaai. Dit was heerlik.

Linda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Lekker wegbreek.

Lekker naby die Kaap. Baie netjies en skoon. Stil saans en overall goeie waarde vir geld.

Ferna C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ferna C

Stayed in more organized places.

Was not told how the alarm works. The geyser had not been turned on, so there was no hot water on arrival. I had to call the owner. The fridge was not switched on. For R1000 a night, I at least expected guest soap in the bathroom. There was none. Disappointing.

Adrie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adrie K

Teleurgesteld.

Die tuin was vuil, stowwerig binne. Kakkerlakke in kombuis. Nooit weer nie.

Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Goeie ligging, skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld en alle geriewe beskikbaar.

'n Ten volle toegeruste huis by in Gansbaai met alle nodige geriewe.

Adelle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J

Ons het so lekker gekuier.

Huisie was skoon, gerieflik en baie lekker ligging. Ons sal beslis weer kom.

Elandré H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandré H

Fantasies.

Definitief waarde vir jou geld, baie netjies en skoon. Veilig om daar te kuier. Sal beslis weer bespreek.

Jose P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose P

Rustig en veilig.

Daar was net een probleem met die slaapreëlings. Tieners kan nie saam in 'n dubbelbed slaap nie. Die seun moes op die bank slaap, maar dit was hard en ongemaklik. Daar was nie 'n ander opsie nie en hy het ongemaklik geslaap vir die twee nagte.

Carmelitha W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelitha W

The place was well equipped with especially the kitchen.

My family and I enjoyed our stay very much. The place was worth the money and very safe location. Will definitely go back.

Suzelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle G

Dit is baie gemaklik en privaat.

Daar was voorsiening gemaak vir ons kinders en 2 honde, wat ons baie waardeer. Alles was netjies, sonder om bang te wees om iets vuil te maak. Geen indring van privaatheid. Ek sal belis weer gaan. Die naweek het dit gereën, maar die braaiarea was beskut. Baie mooi tuin.

Andries P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P

Very pleasant.

Free to come and go. Close to Gansbaai.

Suzette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H

Vriendelike ontvangs, gerieflik en netjies.

Praktiese woning, netjies, veilige parkering en voorsien in die daaglikse behoeftes.

Anton E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Wel toegerus, stil area.

Ruim vertrekke, ondersteunende gasheer.

Jurita L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurita L

Baie huislik, baie goed toegerus.

Ons het lekker gebly. Plekkie is goed toegerus. Wil graag aanbeveel dat julle dalk 'n haardroër beskikbaar stel. Die mat in die stort moet dadelik verwyder word. Ek het gegly toe ek ingeklim het en my voet seergemaak. Ons het bly gly. Kan julle ook nie marog so naby die deur plant nie. Dit stink. Anders het ons baie lekker gebly. Almal is baie vriendelik. Dankie.

Ouma se C Huisie se terugvoer

Geoeidag, ek is baie jammer om te hoor oor die stort storie. Ek sal dadelik laat my pa 'n plan maak daaroor. Wat die haardroeer betref, gaste wat hul hare wil doen sal ongelukkig self een moet saambring. Oor die marog plant, sal ek vra dat my pa dit verwyder.

Ouma se C Huisie
Nico H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Was baie lekker; sal weer wil gaan.

Dit is naby aan winkels. Stap afstand van 'n mooi see-uitsig.

John T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Regtig waarde vir jou geld. Baie goeie ligging en lekker secure area.

Huis beskik oor alle benodighede. Jy moet net jou kos en jouself bring en dan geniet jy jou verblyf. As gevolg van loadshedding, sal ek 'n inverter of sonkrag voorstel.

Laurelle I - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurelle I

Dit was 'n lekker wegbreek.

Die huisie en diens was lekker. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer terugkeer vir 'n besoek. Dit is lekker geleë, rustig en veilig. Jy kry alles wat jy sal benodig daar. Die WiFi is beskikbaar maar as daar te veel mense op is, is dit bietjie stadig en slaan soms weg. Dit het ons nie baie gepla nie want ons het meer met mekaar kontak gemaak. Die enigste negatiewe ding wat ek sou is dat die netheid kan verbeter, ek sal nou nie opnoem nie maar daar het goed rondgelê wat in die drom behoort het. Anders baie lekker. Dankie.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jo F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo F

Lekker gebly.

Ek het nooit die eienaars gesien nie, sou hulle graag wou ontmoet. Die skoonmaker het ons ontvang. Ek het met ons vertrek aan die skoonmaker genoem dat hulle voorsiening moet maak vir beurtkrag. Twee kerse sonder enige kershouers is nie genoegsaam nie. Gelukkig het ons ons eie noodlig saamgevat.

George W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W

Nice place to stay, no noise and very peaceful to overnight.

Ouma se C Huisie is very big and nice to sleep over, house is neat and clean on arrival.

Lydia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Dit was lieflik rustig en stil.

Die rus het ons ontsettend goed gedoen. Die kinders het dit self ook baie geniet. Die Vrydag was dit fantasties ontspannend. Die binne kaggel/braai werk fantasies, veral omdat dit in die kombuis is waar almal lekker gesellig kan kuier en terselfdertyd sommer televisie ook kyk. Ons grootmense was die middag/aand troue toe en die kinders was veilig by die huis, geen "worries" gehad of hulle onveilig was nie.

Irma V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Sekuriteit, skoon, netjies, al ons behoeftes oortref!

Dit was 'n wonderlike naweek. So ontspanne. Die eienaar van die huis en haar hulp was uiters professioneel, bekwame en beslis hulpvaardig. Ek beveel Ouma se C Huisie vir ieder en elk aan! Beslis waarde vir geld. Ons gaan weer daar kuier!

Melanie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

A lovely house for a family stay. Everything we needed.

Ouma se C Huisie is well equipped for a family. Lovely beds, good hot shower, clean, nice safe parking.

Daneel K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel K

Baie lekker en vriendelike ontvangs.

Uitstekende verblyf, sal beslis weer gaan.

Nico H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Was baie lekker naby aan als, geen tekortkominge nie.

Sal weer wil gaan. Voldoen aan al my vereistes. Dit is naby geleë aan die winkels. Is veilig. Naby 4x4 roete. Voldoen aan almal se vereistes. Huis is netjies ingerig met ruim slaapkamers met 'n alarm en 'n motorhuis.

Willemien O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O

Gerieflik, ruim met soveel ekstras!

Ons sal beslis Ouma C se huise aanbeveel! Ons is baie vriendelik ontvang en was verras met al die ekstras wat die verblyf bied. Die huis was skoon en netjies en goeie waarde vir geld! Ons kom beslis weer.

Fatima D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima D

The stay was amazing, near the beach and shops.

The host was friendly and house was neat.

Martin H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Beste ooit.

Die eienaar bly langsaan en was behulpsaam. Dis rustig en privaat, als was perfect.

Yolanda H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

I had a fantastic weekend there with my friends.

We had a great weekend the house is very nice and neat and also the owner next door. Its a nice place just to get out of town and relax and enjoy the good company with your love ones. I would go again just love the place.

Isak J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak J

Ek en my vriende kon nie genoeg gepraat kry oor die verblyf nie.

Dit was die beste kuier ooit. Ons sal binne kort 'n bespreking wil maak met ons gesinne. Kan enige tyd Ouma se C huisie aan vriende aanbeveel.

Igsaan K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igsaan K

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Eienaars baie vriendelik en bedagsaam. Die huis het baie ruimte en dus pet friendly so voel vry om jou vierbeen kinders saam te neem. Die huis is baie netjies en genoeg slaapplek vir 5 mense en 2 babas. Ja jy't reg gehoor daar is cots en prams vir 2 babas. Ons tydjie daar was ongelooflik. Sien daarna uit om weer te gaan. Dankie Alicia en Norma vir 'n lekker bly. Die ligging is goed baie naby die see. Lekker vir visvang.

William W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Dit was definitief die hoogtepunt van my lewe.

Ek en my vrou het die wegkom nodig gehad en ek moet sê dat Ouma se C Huisie die ideale plek was. Die rustigheid was wonderlik.

Tertius K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Beïndruk.

Baie gemaklik en eenvoudig. Definitief 'n dorp waar ek 'n erf sal wil koop.

Sonia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia C

Verfrissend by die see.

Plek was goed toegerus en als was tot ons beskikking gewees. Veiligheid was ook op standaard.

Tanya S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

The stay was wonderful, the assistance from the owner and travel agency was very good.

The owners was nice and very helpful. The house was clean and they accommodated our children as well. I would stay there again. Job well done!

Channe S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Channe S

Baie lekker gekuier. Sein is wel baie sleg as jy boodskappe wil stuur of ontvang. Ek stel WiFi voor.

Die eienaar was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, De Kelders, Overberg, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIm4yizfibEuMSnVuUhVbzmRqLaUX9OGL9wrBy9JrcL7fURyx8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 10 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.556521886532 19.368801631894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang