Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se C Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great stuff. Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zana Manzi Services (pty) Ltd R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Good. All was good, WiFi a bit weak and garage door did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Destemonia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dankie ons het baie lekker gebly. Als wat ons benodig het was daar. Ouma se C huisie is tops, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Onvergeetlike kuier saam my ouers op lieflike dorpie. Ons het vreeslik lekker gebly. Binne stap afstand van see. Lieflike groot kuier en bly huis. Gemaklik vir groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons was 4 dames en het soos konings gekuier! Ouma se C Huisie is 'n baie lekker plekkie, skoon en netjies met alles wat nodig is. Ek sal dit sterk aanbeveel. Ook baba vriendelik met 'n kot en 'n stootwaentjie. 'n Binne- en buitebraai met 'n lekker agterplaas waar kinders kan speel. 'n Motorhuis sodat mens rustig kan slaap, want jou motor is veilig. Regtig waarde vir geld. Ons sal dit vir seker weer huur indien ons in daardie deel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Het dit baie geniet! Ja, die huis was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayesha A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pleasant stay. Clean house. Stars at night were amazing. It was a pleasant stay. All necessities were available. Only had a problem with mosquitoes. It was fine when the fan was on. But when load shedding started and the fan was off, the mosquitoes came out in full force. There wasn't 'Doom' or anything else to use. Other than that, it was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker bly op Gansbaai. Ons het 2 aande oorgebly oor 'n naweek. Dis 'n baie oulike plekkie en ons het heerlik gebly. Dankie aan die gasheer vir die vriendelike verwelkoming en die lekker gesels toe ons vertrek het. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Lekker plek, baie gerieflik laat mens terug dink aan die 80 en 90 jare se dekor. Baie lekker plekkie, het baie lekker gebly, sal weer daar bespreek as ons weer toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Gesin dit baie geniet. Dit was baie heerlik. Kinders het ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, De Kelders, Overberg, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIm4yizfibEuMSnVuUhVbzmRqLaUX9OGL9wrBy9JrcL7fURyx8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 10 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.556521886532 19.368801631894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang