Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma-se-Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Clean, peaceful, friendly, safe. Great, quiet and peaceful farm location. We had a great time and an amazing view of some mountains and a beautiful sunrise. Tannie and oom are such nice people and extremely friendly. Oom even entertained our son whenever they saw each other. Easy location to get to and not far from Dullstroom. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Baie dankie en bly julle het die 'wegbreek' tydjie geniet. Kom kuier gerus weer!

Urbanus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

N heerlike snoesige aand voor die vuur, al laggend kuier ons 4 saam, wat n plek. Ons het baie lekker gebly, dit is regtig n heerlik plek goed geleë, veilig en pure plaas. Net wat die siel nodig het om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
So bly jy het die kuiertjie geniet - sien uit om jou terug te 'verwelkom'!

Toni Jo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Tranquil, picturesque, cozy. We had an amazing stay at Ouma-se-Huisie. Situated on a farm, really beautiful surroundings whilst not being too far out of town. The hosts were extremely hospitable, providing lots of comfort items such as blankets and firewood. We felt so welcome and definitely plan to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Thank you! Look forward to welcoming you back.

Malinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie netjiese, lekker stil plekkie. Kamers baie ruim. Het baie welkom gevoel. Baie lekker gebly, gasheer- en vrou het ons vandat ons bespreek het, gekontak sodat ons 'n nommer van hulle het. Altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Dankie - Kom kuier gerus weer!

Chaneli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal enige tyd weer terug gaan. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie is mooier en grooter op foto's. Die toe-glas dek is ongelooflik lekker gewees in die aande vir braai of in die oggende vir sonsopkoms. Die hoenders se wakker kraai in die oggend en die skape wat voor die huisie wei het my skoon tuis laat voel. Ons het selfs kleinwild soos duikers vroeg oggend gewaar. Gasvryheid was so plesierig, ons kon seker ure net by hulle spandeer het en gesels het. Ek en my kerel het amper vuis geslaan oor wie voor die binnehuise kaggel slaap so lekker snoesig is dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Kom kuier gou weer!

Sarel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustig. Verskriklike oulike plekkie vir 'n naweek wegbreek. Ons het dit baie geniet. Ons wens ons kon langer bly en die stoep en braai-area meer benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Kom kuier gerus weer!

Ronald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Very comfortable and helpful hosts. All good, very accommodating hosts. Due to a complete power outage, we made use of their freezer facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Thank you - look forward to welcoming you back!

Elisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike stil plaas atmosfeer, sal beslis weerkom. Heerlike veilige private verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Dankie - sien uit om jou weer te 'verwelkom'!

Riël V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Besonders lekker. Uitstekende diens, Ouma se huisie is uniek en lekker snoesig. Baie dankie aan Oom De Wet en tannie Hetta vir julle ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid. Al die plaas diere was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Soveel gasvryheid is lanklaas ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Baie dankie !!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe015bf45b77fa884f446d80710b4698f4eaa49d53b98a5a73be0b55375c64bb30fa3af0d2e6b39ee623bbf0d20643dd96345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.317365992679 30.198213531812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang