Ouma se Huisie
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kliprivier Plaas, Suidkaap DC, 6462, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 610 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ouma se Huisie is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op 'n werkende plaas. Dit word omring deur Nguni-beeste en Angorabokke in die Joncksrus- en De Vlugtvallei-berge. Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes.
Dit beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek, met WiFi-toegang. Braaihout, asook tee, koffie en beskuit, sal met aankoms beskikbaar wees.
Die kothuis is ten volle omhein, en klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die huis word deur sonkrag aangedryf, kook word op gas gedoen, en 'n braai is op die stoep beskikbaar. Die bekoorlike stoep, bied 'n asemrowende uitsig op die Langeberge. Gaste kan ook pragtige staptogte in die Outeniekwa- en Langeberge geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kliprivier Plaas, Suidkaap DC, 6462, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kliprivier Plaas, Suidkaap DC, 6462, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang