Ouma se Plaashuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oest se leegte, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Ouma se Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n plaas naby Williston en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf te midde van vrylopende diere soos lammers, voëls, hane, ganse, bergskilpaaie en meerkatte. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na rustige vakansieverblyf op 'n Karooplaas.
Dié ruim huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 10 gaste kan akkommodeer. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Matrasse is beskikbaar vir 4 kinders. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Daar is ook 'n aparte woonstel met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike rusbanke. Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis maak van sonkrag gebruik. Daar is ook 'n dam om in te swem en 'n braai-area.
Ouma se Plaashuis is deel van die begraafplaasroete. Handgemaakte grafstene deur C de Waal kan op die plaas besigtig word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hanrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Oest se leegte, Williston, 8920, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oest se leegte, Williston, 8920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang