Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien. Verder het die eenheid 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die TV bied slegs beperkte DStv, maar gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart vir volledige DStv bring. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger en het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien met ingeboude klerekaste. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n TV met sekere DStv-kanale. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger of 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 2 Ekstra enkelbeddens kan op versoek voorsien word. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier is in die eenheid beskikbaar. Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met beperkte DStv is beskikbaar, maar gaste is gaste welkom om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring as hulle die volle DStv-pakket wil hê. Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien. Verder het die eenheid koffie- en teemaakgeriewe. Die TV bied Openview-geriewe. Daar is 'n groot stoep om op te sit en 'n pragtige tuin-uitsig. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien. Verder het die eenheid 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die TV bied slegs beperkte DStv, maar gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart vir volledige DStv bring. Die kamer werk met sonkrag en geen kragonderbrekings sal gaste steur nie. Daar is ook boorgatgeriewe en gaste sal geen probleme met water ondervind nie. WiFi is beskikbaar. Daar is onderdakparkeerplke en 'n groot tuin en grasperk. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang