Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mary-ann G
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie vriendelike mense en blyplek was baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel vir ander. Tannie Ingrid en haar dogter, Valerie, was baie aangenaam, gehelp soos ons versoeke gehad het. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Dit plekkie is skoon, netjies en kan die liefde voel. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Verblyf uit die boonste rakke in Henneman. Hierdie was ons 2de besoek by Ouma se Plaaskombuis, en soos gewoonlik was die verblyf en diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nemesia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vriendelik, netjies, gemaklik. Heerlik en gemaklik oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Gerieflike akkommodasie. Vriendelike diens deur gasvrou gelewer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Sal hulle aanbeveel so ver as wat ons gaan. Die beste en vriendlikste diens. Gevoel dat jy by familie aan huis was en nie vreemdelinge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Netjies en gerieflik. Ouma se plaaskombuis het ons baie tuis laat voel en alles wat in plek, skoon en netjies. As jy ooit oornagplek in die area benodig kan jy nie 'n fout maak om hier te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Lekker gekuier. Was by Bokkieweek en was slegs in die aande daar. Het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Gerieflik, waarde vir geld. Absoluut waarde vir geld. Die foto's op die webtuiste jok nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Gesellige en gerieflike verblyf. Kamers is goed toegerus, gasvryheid puik, etes heerlik en die groen grasperke en tuin dra by tot 'n rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2021

Ons het die vars lug geniet. Toe ons wou inboek is ons meegedeel dat die kamer wat ons bespreek het nie beskikbaar is nie. Hulle kon ons voor die tyd laat weet het of die mense in 'n ander beskikbare kamer geplaas het. Ons het in 'n kamer met 2 enkelbeddens geslaap. Die vrou was baie vriendelik en behulpsaam en baie jammer, maar dit is nie waarvoor ons voor betaal het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA628ec7d7a485a1c96b54fb70b805f1a6bb48c142b7f1dd74457655fcbff141676708c0f2cc84f952f2f10d8a1e04af1b83d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R70 10 Confido Small Holdings 9445 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.969246203674 27.037299717266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang