Ouma See
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ouma See is reg teen die strand in Lambertsbaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir 4 gaste.
Die huis bied lieflike see-uitsigte en het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas en al die nodige eetgerei, breek- en kombuisware. Gaste kan hul etes aan die etenstafel nuttig en die leefarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met Open Serve-kanale. Die binnebraai is die beste kuierplek gedurende koeler aande. Bring asb. jou eie braairooster.
Braaigeriewe is ook op die stoep beskikbaar en veilige parkeerplek in omheinde gebied word voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is by Ouma See en troeteldiere is nie welkom nie
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang