Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oumari

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Simoné S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die uitsig is pragtig, die verblyf is gemaklik, en die mense is baie vriendelik! Ja, ons het heerlik gekuier en sal volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Dit is regtig die mees sentrale ligging om die hele Boland te verken. Die ruim huis het alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie ruim. Pragtige uitsig. Zonja en Sakkie het ons mooi raad gegee met 'n klein familiekrisis. Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very well-equipped house , beds are farm and comfortable. House set in a well established garden area. Inside Braai in the kitchen a plus on cold nights. Zonja made us very welcome and informed us of all the place to see and visit. Very central place to stay. You can visit wine farms and they are hiking and biking trails in the area. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanadene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We had a wonderfully relexing time at Oumari and will definitely be back! Highly recommend it! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Ons het baie lekker hier gekuier. Zonja het ons baie vriendelik ontvang. Die huis was baie ruim en goed toegerus. Dit was 'n koue en nat naweek en ons het die meeste van die tyd in die kombuis gekuier met sy binnebraai en gemakstoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fred T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Goed geleë, pragtige area. Oumari is baie goed geleë tussen verskeie trouplekke in die area. Ons het heerlik gebly en ongelukkig te kort om die plek behoorlik te kon benut. Baie goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mini L
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Excellent, will recommend. Good for hiking or walking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasties. Dit was vir seker een van die beste verblyfplekke wat ons die afgelope paar jaar die voorreg gehad het om in te bly. Die huis het alles gehad wat ons kon nodig kry, en die rustige omgewing en mooi natuurskoon het bygedra dat dit 'n onvergeetlike paar dae was. Baie dankie aan ons gasvrou wat bereid was om ons so laat te ontvang en ons nogsteeds so hartlik ontvang het. Ons sal vir seker weer daar oornag as ons weer in die Kaap moet wees en kan Oumari werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heerlike, rustige afsaalplek. Ons is mense wat hou van die natuur. Ek hou van rustigheid en netheid. ’n Heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Fantasties. Was heerlik om in 'n goed toegeruste huis te oornag. Gasverwarmers en elektriese komberse het dit snoesig warm gemaak in die nat winterkoue! Het dit vreeslik geniet om die uile te hoor roep deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkug6fBDRouRyx94cxQmZJlpojWtkkMqCIJdnOKrXK8xuqvRDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense 24 5 1 5 Farm Welverdiend Off Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653922567155 19.225575706421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang