Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oumari

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Oumari is op 'n wynplaas in die Slanghoekvallei geleë en bied selfsorgverblyf vir 7 gaste.

Die huis is vernoem na die laaste inwoner van die huis, die moeder van die Du Toits en dit beskik oor 4 slaapkamers en gedeelde badkamergeriewe. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die vierde 'n enkelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak, die tweede het 'n stort en toilet, en die derde is 'n aparte toilet.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en etenstafel. Gaste kan in die sitareas ontspan. Een van die sitareas het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het gratis toegang tot die Slanghoek Bergoord, 3 km vanaf die verblyf. Daar is verskeie wynkelders in die omgewing, en gaste kan ook gaan stap, fietsry of Rawsonville, wat net 10 km ver is, verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Oumari
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oumari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkug6fBDRouRyx94cxQmZJlpojWtkkMqCIJdnOKrXK8xuqvRDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense 24 5 1 5 Farm Welverdiend Off Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653922567155 19.225575706421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang