Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oumari

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Oumari is op ’n wynplaas in die Slanghoekvallei geleë en bied selfsorgverblyf aan 7 gaste.

Die huis is vernoem na die laaste inwoner van die huis, die moeder van die Du Toit's en dit beskik oor 4 slaapkamers en badkamergeriewe wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk, en daar is 1 enkelbed in die vierde kamer. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak en die tweede bakdamer het 'n stort en toilet en daar is ook 'n derde, aparte toilet.

Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolf, stoof, oond en etenstafel toegerus. Gaste kan in die sitareas ontspan. Een van die sitareas het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het gratis toegang tot die Slanghoek Mountain-oord wat 3 km van die verblyf af is. Daar is verskeie wynkelders in die area, en gaste kan ook voetslaan, fietsry of Rawsonville verken wat slegs 10 km ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Simoné S
Saam met vriende
5.0
Die uitsig is pragtig, die verblyf is gemaklik, en die mense is baie vriendelik! Ja, ons het heerlik gekuier en sal volgende keer langer wil bly.
Mei 2024
Cabri V
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Dit is regtig die mees sentrale ligging om die hele Boland te verken. Die ruim huis het alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Ba...
Sien meer
Aug 2023
Desmond W
Saam met lewensmaat
5.0
Very well-equipped house , beds are farm and comfortable. House set in a well established garden area. Inside Braai in the kitchen a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Lanadene D
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderfully relexing time at Oumari and will definitely be back! Highly recommend it! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Philip B
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het baie lekker hier gekuier. Zonja het ons baie vriendelik ontvang. Die huis was baie ruim en goed toegerus. Dit was 'n koue en nat naweek en ons...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oumari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkug6fBDRouRyx94cxQmZJlpojWtkkMqCIJdnOKrXK8xuqvRDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 7 mense 24 5 1 5 Farm Welverdiend Off Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653922567155 19.225575706421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang