Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma's House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampkraalplaas, Klipdrift, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ouma's House is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in die rustige plattelandse area van Heidelberg. Die rustieke toevlugsoord bied afsondering en vrede, omring deur majestueuse berge en die kalm waters van die Duiwenhoksrivier.

Die gastehuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en aparte toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea vir nog 1 gas.

Die leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n yskas, elektriese stoof/oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met 'n etenstafel en stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Dit is ideaal vir gaste wat maaltye in 'n rustige omgewing wil geniet. Buite-aktiwiteite in die omgewing sluit rustige staptogte of avontuurlike bergfietsroetes wat deur asemrowende landskappe kronkel in. Ouma's House is net 5,1 km vanaf Noukrans Boskamp en 11,6 km vanaf Grootvadersbosch Natuurreservaat, wat 'n heerlike toevlugsoord beloof vir natuurliefhebbers en gaste op soek na 'n rustige wegbreekplek waar hulle net kan ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ouma's House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kampkraalplaas, Klipdrift, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampkraalplaas, Klipdrift, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA913c12aff2ce5323ffe78580eb434c88eb89a0a3ce0b830dbac6bd3f40c3bc70e48b1a42af0a0aefca84e4aecb9efadf6ec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Kampkraal Farm Klipdrift 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -34.005285121119 20.889344215393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang