Ouma’s Spot
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-weg 3, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouma’s Spot is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se hoofhuis in Warner Beach, 'n oulike kusdorp net suid van die Klein Manzimtoti-rivier. Die eenheid spog met 'n ongelooflike uitsig oor die see wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na 'n knus vakansie aan die kus.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon waar gaste oor die see kan tuur. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Deanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strelitzia-weg 3, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ouma’s Spot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-weg 3, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang