Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Daan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Oupa Daan
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cristian S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristian S

Wonderful.

This place is great and my family and I had a wonderful time.

Hennie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ruim, goed ingerig, rustig.

Oupa Daan is 'n baie lekker vakansiehuis. Goed ingerig en ruim. Mooi uitsig vanaf die dek.

Elvia W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvia W

Pragtige mooi huis so in die natuur!

Ek en my man het daar tuisgegaan vir twee dae en dit was net te kort - ons het heerlik daar gebly. Ons is natuur liefhebbers en het daarvan gehou om so in die woud te bly. Die plekkie was baie mooi en netjies en goed toegerus vir die twee van ons. Ons het goeie diens gekry. Een van die kombuiskas se deure se skarniere was los en dit is vir ons die volgende dag herstel. 'n Plekkie waarheen ons beslis sal teruggaan!

Tarryn P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn P

Was lovely, very comfortable- would stay again!

I would just suggest that a lighter is left in the room so that if the electricity is out, you can still boil the kettle on the gas stove for some coffee. Otherwise, a lovely comfortable stay.

Drikus K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus K

Enjoyable.

Disappointed that no one was there to show us around or that we did not have clear instructions as to what we were allowed to use and what not.

Marita T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T

Fantasties mooi!

Dis pragtig, met oudtyse en moderne geriewe, alles mooi uitgerus. Familie huis waarop hulle baie trots is! Besonderse plek waar mens vir dae lank op die stoep kan sit en net die woud kan inneem! Neem net kennis van die trappe na die eenheid, maar ons het heerlik gebly!

Oupa Daan se terugvoer

Baie dankie Marita
Ek is baie bly jul het dit geniet.

Oupa Daan
Kelly S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly S

Die huis was netjies en skoon, maar dis redelik oud.

Sekere goed moet vervang word. Die spasie was te klein vir ons almal. Ons was met drie groot mense en twee klein kindertjies - Die eenheid is te klein om almal te akkommodeer. Daar was geen stort nie, slegs 'n bad wat redelik ongerieflik is. Die huis wat 'oop' is, bied nie baie privaatheid nie. As die ander mense gesels wat in die ander eenhede bly, hoor mens alles. Daar was geen gasstoof nie - Met Eskom se situasie, sal ek dit vir seker aanbeveel. (Daar was 'n gasbotteltjie met 'n plaatjie op, om water / kos warm te maak). Ons het nie warm water gehad op Vrydag nie a.g.v. die langdurige kragonderbreking by Natures Valley.

Oupa Daan se terugvoer

Hallo Kelly-lee, ons streef daarna on die huis die hele tyd te vernuwe en om vir gaste die bes moontlike ervaring te gee.
Die huis, soos geadverteer is vir 4 persone - nie 5. Daar is 'n stort in die bad, sowel as 'n baie lekker buite stort met warm water.
Die Weskaap het die grootse storm en reen in 200jaar gehad. Die hele omgewing se krag was vir 2 dae af, wat veroorsaak het dat alles pap geraak het. Die 4.5kg gasbottel en stoof is daar vir julle gerief tydens geskeduleerde krag onderbrekings. Om julle te help het ek ons kragopwekker vir julle geleen, wat julle dag en nag laat loop het en ook buite in die reen gelos het - nadat ek gevra het om dit in die garage te bere en slegs vir nood te gebruik.

Oupa Daan
Lindi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Tranquil holiday in gorgeous surrounds.

We had a blissful stay at Oupa Daan. The house had everything we needed and the beds and couches were comfortable. The house is neat and Danie and Anthony are impeccable with their customer service. The patio on the deck was our favourite spot as it felt as if we were in a treehouse and there was comfortable seating to lie and read. The Knysna loeries paid a visit every afternoon where we could see them up close, which was one of the highlights of our stay. We will definitely be returning!

Oupa Daan se terugvoer

Thank you, Lindi
It was great hosting you. We are looking forward to see you again.

Oupa Daan
Erik And Alice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik And Alice V

Baie aangename kuierplek.

Ons het heerlik gebly en sal Oupa Daan aanbeveel. Ons enigste probleem is dat ons van geen handdoeke voorsiening is nie. Kon nêrens sien dat ons daarteen gewaarsku is nie. Ons het gelukkig ons eie swemhandoeke gehad. Andersins heerlik gekuier in stil en mooiste omgewing!

Oupa Daan se terugvoer

Baie dankie vir ju londersteuning, ons is baie bly julle het jul tyd geniet.
Ons het 'n welkom nota uitgestuur waarin daar genoem word dat julle jul eie handdoeke moet voorsien. Jammer vir die misverstand.
Groete

Oupa Daan
Ilse S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse S

Lekker gekuier in die natuur.

Baie gerieflike huis in 'n pragtige dorpie.

Ilse S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse S

Pragtige kuier op die stoep in die boomtoppe.

Die huis is baie gerieflik met die beste deel die stoeparea wat in die boom toppe staan. Heerlik gebraai en kuier op die stoep. Hele paar Knysnaloeries het kom kuier.

Igna D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Rustige, gemaklike verblyf.

Die huis is in 'n rustige, boomryke area. Loopafstand vanaf die strand en lagoon. Ons het van die begin af duidelike kommunikasie oor alles ontvang. Die huis is goed toegerus en ons het die kano baie geniet. Anthony is 'n aanwins vir julle! Ons sal beslis weer kuier!

Tanita R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita R

Rustig by die see.

Dit is 'n lekker stil area, ons het heerlik gerus. Was ekstra lekker om so naby aan die see te wees en so lekker kombuis te hê om in the kook. Ongelooflik lekker gebly en almal was vriendelik.

Oupa Daan se terugvoer

Baie dankie Tanita. Ons is bly julle het jul tyd geniet.
Hoop om jul gou weer te sien.

Oupa Daan
Ineke M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke M

Perfek.

Ons naweek by Oupa Daan was perfek. Vandat ons daar aangekom het en Anthony ons so vriendelik verwelkom het, tot die huis wat so netjies en goed toegerus is, tot Danie wat uit sy pad uit gaan om jou verblyf gerieflik te maak, was alles tops. Die lekker kuier-kombuis en stoep tussen die bome was ons gunsteling. Nature's Valley oor die algemeen het ons net so verras en is prentjie mooi, skoon en veilig. Ons kan nie wag om weer by Oupa Daan te gaan kuier nie. Ons was nie baie opgewonde om terug huis toe te gaan nie.

Oupa Daan se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige woorde, Ineke. Ek sal die boodskap vir Anthony deurgee.
Ons is bly dat julle jul tyd kon geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Oupa Daan
Mignon S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon S

Volle toegerus, netjies en sentraal.

Ons het in die onderste eenheid gebly wat ruim, netjies en heeltemal voldoende is vir ‘n gemaklike vakansie. Kombuis ten volle toegerus, yskas is ruim, groot, als wat ‘n gesin op vakansie kort om te ontspan!

Oupa Daan se terugvoer

Hi Mignon,
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Ons is bly jul het jul tyd geniet. Alle voorspoed en geluk vir julle in 2020.
Groete
Danie

Oupa Daan
Merandi M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merandi M

Baie gerieflik goed ingerig. 'n Oase.

Oupa Daan het ons stoutste verwagtinge oortref.

Oupa Daan se terugvoer

Hi Merandi,
Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Laat weet gerus indien jul weer n staptog beplan, of net rustig wil kom ontspan.
Groete
Danie

Oupa Daan
Anneke V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Wonderlik.

Ek beveel Oupa Daan aan vir die oorslaap in Nature's Valley. Oupa Daan was die perfekte verblyf vir ons as gesin.

Oupa Daan se terugvoer

Hi Anneke,
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is bly jul kon lekker kom onspan.
Groete
Danie

Oupa Daan
Joeline L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline L

Heerlike kuier saam met vriende.

Die huis is goed ingerig en baie netjies met alles wat jy nodig het. Rustige plek in die natuur waar ons as groep vriende heerlik kon saam kuier.

Oupa Daan se terugvoer

Hi Joeline,
Ons is baie bly dat julle jul tyd geniet het. Julle was voorwaar 'n gesellige groep en jul is enige tyd welkom.
Groete
Danie

Oupa Daan
Derick V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Waarde vir geld.

Waarde vir geld en alles wat jy benodig.

Derick V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Die huis bied alles wat jy benodig.

Natuurskoon en goeie ligging. Die huis het voldoen aan al ons behoeftes.

Oupa Daan se terugvoer

Hi Derick,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Groete
Danie

Oupa Daan
Marina K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Gerieflike verblyf in wonderlike omgewing.

Eienaar baie hulpvaardig. Wonderlike dorpie vir ’n rustige vakansie met pragtige staproetes. Verblyf goeie waarde vir geld.

Oupa Daan se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ons is bly jul het jul verblyf geniet.

Oupa Daan
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Die plek het 'n skoonmaak nodig.

Die plek ruik en dit lyk na 'n dumping site van oortollige meubels.

Oupa Daan se terugvoer

Ons is jammer om te verneem van jul ervaring by Oupa Daan.

Oupa Daan
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's Laan 245, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa25eedd43cc8a85463a04b046549acbc57bc4e3a3bf09097c072efca1425f3a9314e6f120f7320dca68271437b3f83317e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 245 Saint Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9794034 23.5584548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang